BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 254

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Aardse omgewing – Vermoëns en kennis is onbelangrik vir die volwassewording van die siel

2216 Dit het geen betekenis vir die positiewe ontwikkeling van die siel in welke omgewing sy haar beliggaming op aarde deurmaak nie. Dit is ook heeltemal onbelangrik watter aardse vermoëns die mens besit en op watter vlak van aardse kennis hy staan. Die mens kan aards die vernaamste eienskappe hê, hy kan in alle aardse gebiede en bekwaamhede goed tuis wees, hy kan ook `n hoë graad van kennis besit, en tog kan hy geestelik beduidend laer staan as `n mens wat in die aardse lewe nie al hierdie eienskappe besit nie, maar geestelik hoog ontwikkel is. Ja, dikwels is die geestelike volmaaktheid veel eerder herkenbaar waar alle aardse eienskappe wegval, want hierdie mense is innerliker en meer met God verbonde, omdat hulle in die arbeid aan hul siele nie deur enige invloede van buite belemmer was nie.

Dit lyk soms asof `n welgevormde siel net in `n welgeskape liggaam kan woon, asof die waarheid net te vinde is waar kennis onderrig en ontvang word en asof die graad van kennis afhanklik is van meer of minder hoog ontwikkelde verstandelike denke van die mens en tog kan juis hierdie oënskynlike voordele `n hindernis wees, wat die volwassewording van die mens op losse skroewe plaas. Die mens wie se denke andersins skerp en logies is, kan juis in geestelike opsig die grootste dwaling verdedig, maar dwaling sal nooit daartoe bydra om geestelik vooruit te gaan nie. Dit behels slegs `n lewe in liefde en daarom hoef die mens volstrek geen, deur die wêreld erkende goeie eienskappe te hê nie en tog kan hy nog op `n baie hoë geestelike peil staan, omdat die liefde in hom teenwoordig is, en Sy die mens waarlik verhef.

Die wil om God te dien, kan net so sterk ontwikkel wees by `n mens wat aards heel klein en nederig daar uitsien, want juis dit trek God, as die Ewige Liefde, aan. Dit help egter die mens, óf sy siel, in die eerste plek om geestelik volwasse te word en dus kan `n welgevormde siel haarself veel eerder ontwikkel by `n mens wat sy opmerksaamheid nie verdeel tussen geestelike en aardse belewenisse nie. In `n sekere sin het sy dit bietjie makliker, omdat die versoekings van buite haar nie so bestorm nie, terwyl die mens van die wêreld wat oor buitengewone gawes beskik, maar dit nie gebruik vir die heil van sy siel nie, ver agter sal staan by die ander siel. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205