BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 260

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Katastrofe

2246 Die naderende slegte weer katastrofe is van die uiterste belang vir alle mense, omdat dit ook wêreldgebeure sal verander en die mense sal dan ander verantwoordelikhede en gebeure ondervind, waar die gevolge nie minder moeilik of verontrustend sal wees nie. Die oorlewendes sal aanvanklik deur onrusbarende tye gaan, omdat hulle nie sal weet of en wanneer daar `n herhaling van hierdie natuurramp sal plaasvind nie. Ook sal baie mense nie weet waar hul geliefdes is nie, baie sal alleen en verlate agterbly en verdriet en sorge sal orals wees, en daar sal omtrent nie `n huis sonder ongelukkige mense wees nie en in die land waar die stem van God gespreek het, sal daar geen stad sonder ruïnes wees nie. En dan sal die liefde haarself moet bewys en die een sal die lyding van die ander moet help dra, as die mense `n lewe wil lei wat ten minste draaglik sal wees en nie totale wanhoop nie. Die lyding in die wêreld sal `n ander vorm aangeneem het, maar die mense kon dit nie heeltemal gespaar word nie, solank as wat hulle hulself nie tot God bekeer het en nie gepoog het om hul geestelike taak te vervul nie. En dit is waarom hulle, wat tot dusver onaangeroerd deur wêreldgebeure gebly het, beïnvloed sal word. En so sal die wêreldverwoesting deur `n ongelooflike moeilike tyd gevolg word wat gevoel sal word oral waar liefdeloosheid oorwegend is.

Die mense kan hulself nie voorstel dat `n natuurramp van hierdie omvang op die punt staan om te plaas te vind nie en aanvanklik sal sy omvang nie bekend wees nie, want dit sal baie tyd neem alvorens die nuus om die wêreld sal kan gaan en hierdie onsekerheid sal die lyding en sorge vererger, aangesien alle kontak met die buitewêreld afgesny sal wees en moeilik sal wees om te herstel. En die regerings sal druk op mense plaas om werk te doen wat byna bo hul kragte sal wees en hulle sal hulself nie kan verdedig nie en `n miserabele lewe lei sonder enige hoop op verbetering. Maar sulke lyding is noodsaaklik om die mense tot hul ware doel te lei, naamlik om kontak met God te maak en `n beroep op Hom te doen vir raad en hulp. En dan sal die Woord van God vir hulle toeganklik gemaak word, dan sal hulle ingelig word oor hoe God werk, van Sy wil en Sy goddelike onderrig in die liefde, dan sal hulle geleer word van die lewe na die dood, van die verganklikheid van alle wêreldse dinge, oor die betekenis en doel van die aardse lewe en hul taak, wat bestaan uit die ontwikkeling van hul siele en om `n lewe op aarde te lei wat aan die wil van God beantwoord.

Die uur sal spoedig kom wanneer God die mensdom sodanig sal aanspreek dat die hele wêreld sal skud. In een nag sal onuitspreeklike ellende die mense tref, en hulle wie se lande deur hierdie ramp getref sal word, se volgende dag sal verskriklik wees, want die oorlewendes sal met `n gesig van verwoesting begroet word wat alle vrees en verbeelding te bowe sal gaan.

Maar God se wil is onherroeplik, want hy weet dat die menslike denke geskud moet word, Hy ken die siel se swakheid en om haar in haar swakheid te help, sal alles gebeur, soos wat dit van ewigheid af vooruit bepaal is. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205