BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 265

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Eieliefde –`n Geringe wil om verlossend besig te wees

2268 Die wil om op aarde verlossend besig te wees, is heel gering te noem, omdat die mens die afstand na God deur hul lewenswandel vergroot het en die steeds groter wordende afstand, ook steeds groter wilswakte beteken. Maar om verwyder te wees van God, beteken ook gebrek aan insig en derhalwe is die mens nie op hoogte van die noodsaaklikheid en die seën van verlossende werksaamheid nie. Hy weet niks oor die gevolge in die hiernamaals nie en doen daarom niks om die "ver van God wees toestand" te verklein nie. Dit is `n sekere gebondenheid van die wil, want ofskoon die wil van die mens vry is, het die teenstander tog nog groot mag oor hom en wel, wanneer die lewenswandel nie beantwoord aan die goddelike gebooie nie. Vryheid van wil besit die mens wel, deurdat hy kan optree en dink soos wat dit hom pas, want werklik gedwing word, kan hy nie deur die bose mag nie, ook plaas God geen dwang op hom nie. Maar as sy denke en strewe boos is, dan wend hy hom uit vrye wil na hom toe, wat sy eie wil eenmaal misbruik het en hy homself nou ook die wil van hom toeëien wat homself na hom wend. En nou is dit vir die mens moeilik om die vrye wil te gebruik en dit word steeds lastiger, hoe meer mag hy die teenstander van God toelaat.

As die mens vry wil word van sy mag en ook ander verlos of hulle behulpsaam wil wees, dan moet hy liefde beoefen. Want liefde is die teenoorgestelde krag van die van die teenstander, wie totaal liefdeloos geword het. Elke werk van liefde maak die mens vry, want dan maak hy homself los van hom wat die orde van God omver wou werp, wie God as die ewige Liefde nie erken nie en wie se krag `n heerskappy in algehele liefdeloosheid is. Verlossende werk is dus elke daad waarvan die dryfveer liefde is.

Maar in die huidige tyd is die eieliefde van die mens bepalend vir elke taak. Elke mens dink net aan sy eie voordeel in sy werk, maar die begeerte om sy medemens daardeur te help, is maar selde teenwoordig. En daarom lewer sulke arbeid weinig geestelike resultate op. As die mense meer met God verbonde was, dan sou die liefde vir die "ek" steeds swakker geword het en sou die liefde vir sy medemens in verhouding toegeneem het. En dan sou die mens van binne aangemoedig word om in liefde te werk, hy sal nou steeds wil help en heeltemal vry wil word uit die geweld van die liefdelose mag.

Maar omdat die wil om verlossend besig te wees so selde te vinde is, het die teenstander groot mag op die aarde en hy spoor die mense aan tot steeds groter liefdeloosheid, sodat die mense hom gewillig volg en mekaar byna oortref in werke van verwoesting en in gevoelens van haat en wraak. En die verwydering van God word steeds groter totdat hulle weer heeltemal ten prooi geval het aan die invloed van die bose en dit dan `n algehele geestelike ondergang sal beteken, waaraan God egter deur sy Mag paal en perk sal stel. Hy sal weer Sy teenstander die mag ontneem oor die gees, deurdat Hy dit weer in die vorm kluister vir `n ondenkbare lang tyd. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205