BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 266

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die goddelike Liefdesvonk -Ware en verkeerde liefde

2287 Die goddelike Vonk in die mens is die Liefde. God het die Liefde in elke mensehart geplaas en hom `n taak opgedra op aarde, naamlik om die goddelike Liefdesvonk te laat aanwakker tot `n hoogbrandende vlam, wat dan alles rondom haar sal verteer. Die liefde woon dus in alle mense, maar na watter dinge hierdie liefde haar wend, word aan die mens oorgelaat, dus bepaal die menslike wil die teiken van sy begeertes, dus die voorwerp van sy liefde. Geestelike begeertes en aardse begeertes is kenmerke van die ware, dus die God welgevallige, en die verkeerde liefde. Want liefde is `n verlange na eenwording.

Word die mens met iets vertroud gemaak en hy probeer om dit te besit, dan het die liefde al in hom ontvlam. En met beide word hy in kennis gestel, sodat die mens kan besluit. Hy word aardse goedere en verlokkinge van die wêreld gebied, maar hy word ook geestelike goedere ter beskikking gestel, sodat die liefde in die mens nou kan besluit watter voorwerp hy as doel sal neem. En dienooreenkomstig sal die liefde ook groei. Die verlange na eenwording gee dus die aardse lewe eers sy inhoud, want nou streef die mens na besit, geestelik of aards, na gelang die geloof en die verlange na God sterk is. Daarom sal die liefde die aandrang wees vir alle handeling en denke.

Die wêreldse liefde is dieselfde as liefdeloosheid, want wêreldse liefde skakel die liefde vir God uit, wêreldse liefde streef slegs na eiebesit en fokus nooit op die naaste nie. Maar eieliefde is die teenoorgestelde van naasteliefde, dus kom daar uit hierdie liefde liefdeloosheid vir die medemens voort, want elke mens hou van homself, alhoewel sy denke en optrede teenoor sy medemens liefdeloos genoem kan word.

In die begin sal twee begeertes in die mens stry en dan is dit betekenisvol aan watter begeerte in homself die mens sal toegee. As die liefde vir die goeie in hom oorheersend is, dan sal hy spoedig die begeertes na die wêreld oorwin, want die goeie het sy oorsprong in God. Gevolglik stuur die mens op God af en dus rig hy sy liefde op Hom. En hierdie liefde uit homself tot liefde vir die naaste, sal uitbreek in `n hoogbrandende vlam. Maar die verkeerde liefde sal verganklike goedere as doel hê. Dit sal daarom ook onbestendig wees, dit sal steeds nuwe dinge ontdek wat hy begeer en hierdie verkeerde liefde sal die mense afkerig maak van God en hulle na Sy teenstander toe lei. Die goddelike vonk in die siel van die mens sal dan nie gevoed word nie, maar sal eerder in onsuiwer luste verstik. Die suiwer liefde word vervang deur `n begeerte, wat ook as liefde aangesien word, maar met hierdie onderskeid, dat dit nie God nie, maar Sy teenstander ten doel het, sodat daar dus van `n verkeerde liefde gepraat kan word. Hierdie verkeerde liefde is egter tans die kenmerk van die geestelike laagtepunt van die mensdom. Want wie God as doel het - dus wie hulself met Hom probeer verbind - bemin God en is naby aan Hom, dus geestelik meer volwasse as diegene wat ver van God af staan deur hul verkeerde liefde vir die wêreld. Want slegs deur die eenwording met God kan die wese volmaaktheid verkry. En wie daarna streef, het die ware liefde, hy het die goddelike liefdesvonk in homself laat ontbrand en poog om homself te omvorm tot liefde. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205