BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 269

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die stryd om geestelike mag

2301 Die stryd vir geestelike mag sal ontbrand op `n vlak wat nooit voorheen deur die wêreld ervaar is nie en sal noodlottig wees. Die geestelik bose wil die geestelike goeie deur geweld verdryf en dit is `n vermetelheid wat die goddelike liefde nie onpartydig kan aanskou nie, maar sal die stryd beslissend tot sy einde bring. Hul doel is om die geestelike soeker in so `n mate te onderdruk, dat hy sal opgee en sodoende die oorwinning aan die wêreld gee. As die wêreld in die uitroeiing van alle geloof in `n werklike God en `n goddelike Redder Jesus Christus moet slaag, dan sal dit ook die oorwinning van gelowiges ontneem en die terugslag sal onberekenbaar wees, aangesien die mensdom gesamentlik veroordeel sal word, omdat alle geestelike vordering afgesny sal wees.

Hierdie stryd was reeds dikwels gevoer, maar nooit so meedoënloos soos nou nie. Omdat die teenstander nou self aan die werk is, hy vrees dus niks om beheer oor die mensdom te verkry nie, vind hy gewillige verteenwoordigers, dus mense wat ook vir niks sal stuit nie en die beproewing waarin gelowiges gestort sal word, sal enorm wees. Die strengste maatreëls sal gebruik word om die lewe ondraaglik te maak vir hulle wat nog `n geloof in God en die goddelike Verlosser in hul harte dra.

Omdat hulle voortrefliker is as die ongelowiges en die spotters en hulle hulleself teen elke argument sal kan verset; en omdat God hierdie vrywilligers wil gebruik, wat aan hierdie besondere aanvalle deur die wêreldse mag blootgestel word, sal Hy nie toelaat dat Sy diensknegte gekwel word tot by die punt waar hulle hul geloof sal versaak nie; inteendeel, sal hy sal hulle toerus met groot mag en Hy sal hulle geloof versterk en hulle sal die stryd ingaan en sal tot eer van God veg en beide kampe sal hul aanhangers vind.

En dan sal die stryd met volle intensiteit ontbrand, die deugsame geestelike wêreld sal stry vir die heerskappy oor die bose elemente en die wêreld sal skynbaar wen, om mense te intimideer om hulle geloof te versaak, want hulle glo nie dat hulle die gebeure sal kan trotseer nie. En tydens hierdie nood sal die liefde van God deurgans bekommerd wees oor die mensdom. Hy sal getrou oor Sy klein kudde waak en nie toelaat dat hulle slagoffers word van die magte wat so ooglopend die stryd teen God opgeneem het nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205