BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 271

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Filosofie van die lewe met Jesus Christus

2304 Slegs `n lewensfilosofie wat bevestig word deur Jesus Christus en wat daarom gebaseer is op die goddelike leer van liefde, sal `n seëning vir `n nasie wees en waarborg dat sy geestelik sowel as aards sal floreer. `n Nasie wat so `n lewensfilosofie aanneem, sal diep verenig bly met die Een wat die goddelike leer van die liefde verkondig en sal geestelik volwasse word en nie blootgestel word aan sulke groot verdrukkinge nie, omdat sy elke poging aanwend om volgens God se wil te lewe en sal dus nie baie lyding nodig hê om te verander nie. `n Bevolking wat hulself skoei op die goddelike Verlosser, wie aan Hom erkenning verleen en wie dus `n regstellende houding teenoor Hom het, leef nie net `n wêreldse lewe nie en sal dus nie net belangstel in materiële besittings nie, maar sal ook na geestelike besittings streef, hulle sal `n innerlike lewe leef en strewe na bo en as gevolg van hul geloof, sal hulle meer kennis hê, want geloof vereis liefdevolle aktiwiteit en laasgenoemde lei tot kennis. En kundige mense leef hul lewens bewustelik met God, dus sal hulle nooit wegdraai van Hom en hulde bring aan die wêreld nie en dus het hulle reeds die materie oorwin, want omdat hulle in besit geneem is deur die liefde van God, sien hulle hul doel van die lewe in die eenwording met Hom. Gevolglik word `n nasie wat homself van materie vrygestel het, hoogs ontwikkel, maar sal nooit probeer om homself te laat geld teen ander nasies nie. Hulle sal vreedsaam wees en bereid om te help, hulle sal nie probeer om hul krag te verhoog of te probeer om `n indruk te maak nie. Hulle sal hul lewens rustig en in afsondering leef, daarom sal hulle min geag word deur die wêreld, maar sal hooggeag wees deur God. So `n nasie sal nooit in staat wees om te verstaan dat `n ander denkwyse homself kan vestig wat alles van goddelike oorsprong ontken nie, wat dus ook die goddelike leer van liefde uitsluit en dit wil vervang met menslike leerstellings. Maar laasgenoemde sal nie lank duur nie en die nasie wat gehoor gee aan laasgenoemde, sal ondergaan, want niks sal oorbly wat nie van goddelike oorsprong is nie, wat ook `n lewensfilosofie sonder Jesus Christus insluit. En selfs wanneer die mens `n stryd teen Hom voer, sal hulle nooit in staat wees om sy onderrig, naamlik die goddelike leer van liefde te vernietig nie, en `n wêreldbeskouing sonder Christus sal homself vernietig, net soos wat `n nasie wat hierdie standpunt aanvaar het, vroeër of later haar eie ondergang sal veroorsaak. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205