BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 279

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die siel - draer van alle skeppingswerke

2344 Die substansies van `n siel in haar samestelling demonstreer `n buitengewoon fyn gekonstrueerde formasie, wat `n betowerende indruk op die mens sou maak as hy dit kon sien. Daar is niks wat nie teenwoordig is in hierdie skeppingswerk nie. Alles wat aanwesig is in die hele skepping, is in `n oneindige verkleining in die siel te vinde, omdat die afsonderlike substansies elke skeppingswerk deurleef het en daardeur ook elkeen van hierdie vorige deurleefde vorms behou het, wat hulleself vermenigvuldig deur `n aanhoudende assosiasie, wat dus voortdurend verander om die geheelbeeld te vervolmaak.

Maar die begrip van die mens is ontoereikend om al hierdie skeppingswerke vir homself voor te stel, tog sal hy dit eendag, oorweldig deur die wysheid en die almag van die Skepper, hierdie beeld kan aanskou wat aan hom die wonderlikste heerlikheid sal onthul. En die geringste en onopvallendste skeppingswerk berg weer in haarself duisende miniatuurskeppings waarin alles vertoon word wat in die groot skeppingswerk van God teenwoordig is.

Die menslike siel is egter die draer van al hierdie skeppingswerke, d.w.s. sy is saamgestel uit ontelbare substansies waarvan elkeen reeds sy bestemming in die skepping vervul het en toegelaat is om te verenig vir die laaste en grootste doel, naamlik om as `n menslike siel die eindelose lang weg oor die aarde te beëindig. Want daar is geen wonderwerk in die hele oneindige skepping wat so buitengewoon pragtig saamgestel is as die menslike siel nie. En dit is `n bewys van haar volmaaktheid wanneer sy haarself soos in `n spieël kan aanskou en haar eie heerlikheid besef, dit is wanneer sy haarself in die stralendste lig sal sien in talle duisendvoudige vorms en formasies en wanneer hierdie oordenking van haarself haar ondenkbaar geluksalig maak, want die sig van die hele werk van die skepping is `n oorweldigende pragtige ervaring vir die siel.

En die siel se beskouinge sal nooit eindig nie, want steeds weer hervorm die beeld haarself oor en oor en bring steeds weer nuwe betowerende skeppingswerke te voorskyn, want die heerlikhede van God is oneindig en so is dit wat Sy liefde voorsien aan Sy lewende skeppings wat volmaak en dus verlig is. Hulle sal voortdurend en ewig Sy Liefde bemerk en daardeur ook voortdurend toenemende geluksaligheid ervaar.

Daar sal geen einde daaraan kom nie, geen begrensing van dit wat die geestelike oog kan aanskou nie. En daar sal ook niks onveranderd bly nie, wat vir die wese `n salige toestand beteken wat progressief toeneem en wat daardeur `n aanhoudende transformasie van die wese se geestelike insig vereis. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205