BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 282

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Valse christusse - Tekens en wonderwerke

2353 Daar sal valse christusse opstaan en tekens en wonderwerke in My Naam doen. Dit is wat Ek voor die tyd vir julle gesê het en My woorde is waaragtig. Maar julle probeer om hierdie Woorde verkeerdelik te verduidelik as julle aanvaar dat dieselfde krag wat My tekens en wonderwerke laat doen het tydens My lewe op aarde, ook in `n bose mag kan wees wat `n gesant van Satan is. Die hemel en aarde is te alle tye onderhewig aan My wil, hulle word beheer deur My wil, en hierdie wil van My onderhou die hele skepping, want `n wil wat strydig is met Myne, sal die agteruitgang beteken van alles wat Ek laat ontstaan het, as Ek aan hom mag gee daaroor. En tog sal tekens en wonderwerke verrig word, maar dit lyk maar net so vir die mense wat sy volgelinge is, want hulle is geestelik blind, hulle ken nie die ware verband van alle dinge nie, en hulle sal alles as tekens en wonderwerke sien wat vir hulle buitengewoon lyk, maar wat elke mens in staat sou wees om te kan doen deur die monstering van al sy wilskrag. Julle is almal in besit van vermoëns wat julle slegs moet ontwikkel om baie dinge te kan doen. Maar die swakheid van wil verhoed dat julle, julle vermoëns ontwikkel, en dus lyk iets vir julle na `n wonderwerk wat egter binne die vermoë van iedere mens is.

En so sal al die tekens en wonders, wat Ek vir julle genoem het, verstaanbaar wees vir elke verligte mens, maar die mense wat nog in geestelike duisternis leef, sal dink dat dit `n bonatuurlike krag is. En hulle sal goddelike krag toeken aan hulle wat My teenstanders is en in My Naam verskyn om die mense te mislei. Hoe donkerder die geestelike nag sal wees wat die mense omvou, hoe makliker sal dit wees om hulle te laat glo in wonderwerke, want hulle sal elke buitengewone daad deur bose magte as sulks aanvaar, maar die buitengewone werke van die lig, van mense wie se wil tot God geneig is, sal nie deur hulle erken word nie, en dit alleen is al `n teken dat die mense onder die spel van die een is wat teen God wil veg. En tog sal hulle gebruikmaak van My Naam. d.w.s. hulle sal hulself as die Christus verklaar, hulle sal die mense verlossing belowe van alle teëspoed deur hulle en hul leerstellings, want hulle sal probeer om hulle te wen deur hulself te beskryf as verteenwoordigers van die Een wat alle mag oor Hemel en aarde besit. En elkeen is `n valse Christus wat `n verkeerde leer in My Naam verkondig en wat probeer om hierdie leerstellings deur buitengewone werke te bevestig, wat egter nooit gesien kan word as `n wonderwerk nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205