BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 289

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Smeking van die behoeftige siele vir gebed

2381 Luister na die smeking van die dooies. Ontsê hulle nie julle voorspraak wanneer hulle julle herinner aan hulleself nie en weet dat hulle onbeskryflik moet ly sonder julle hulp. Die lot van `n onverloste siel is bomate treurig en niemand van julle weet of `n siel verlos is, of in `n smartlike toestand smag en julle hulp nodig het nie. Slegs deur gebed kan julle hierdie behoeftige siele help, want dan ervaar hulle julle liefde en dit gee hulle die krag om hul eie lot te verbeter. Hulle verander hul wil, wat veral nodig is om `n verandering in hul treurige toestand teweeg te bring.

Die siele is te dankbaar vir slegs die geringste ondersteuning, want hulle is heeltemal op julle aangewese, of op die genade van siele wat alreeds `n hoër graad van volmaaktheid verkry het. Maar die siel mag egter eers hulp aangebied word wanneer haar wil `n verandering van haar bestaande toestand begeer. Maar die wil is egter by sulke siele swak of selfs totaal onaktief en daarom kan hulle vir `n ondenkbare lang tyd smag, as hulle nie gesteun word deur middel van voorspraak in gebed nie, wat hulle die krag sal gee om hulle wil te verander, dus om hulle wil te aktiveer. As julle die lyding van hierdie siele kon verstaan het, sou julle hulle nie tevergeefs laat smeek het nie, want elke gedagte aan `n oorledene is hulle manier om julle aandag te kry en `n hulproep in hul nood.

Die mensdom is so liefdeloos teenoor mekaar en sonder geloof aan `n lewe na die dood. Daarom dink hulle ook nie aan die oorledenes nie, waardeur hulle dan uitermate moet ly. Oor en oor dring hulle weer die gedagtes van die mens binne en wil die mens daardeur aanspoor om vir hulle te bid.

Daar is enorme ellende in die hiernamaals en selfs die siele van onbekende oorledenes kom in die nabyheid van hulle wat vol medelye aan hierdie arme siele dink, want hulle ervaar elke gawe van gebed as `n weldaad, as `n toename in hul krag en wil om na Bo te streef. Mense op aarde wat vol erbarming is, word gedurig omgeef deur hulpbehoewende siele wat hoopvol hulp verwag. Selfs die wil om hierdie siele te help, is `n gawe van krag aan hulle en elke liefdevolle gedagte wat hulle insluit, versterk hulle wil. En dan kan hulpvaardige wesens in die hiernamaals nou hierdie siele te hulp kom en aan hulle die krag oorbring wat hulle nodig sal hê om die ontsaglike smart in die hiernamaals te verminder.

Die mens weet nie hoe om die genadegawe van gebed te waardeer nie. Hulle kan alles bereik deur die regte gebed, want God Self het hierdie seëning vir hulle aangebied en stel geen grense nie. Maar in die hiernamaals kan die kragtelose siel haarself nie help nie, maar is op hulp aangewese. En hierdie liefde en hulp moet julle hulle laat toekom om hulle aan hierdie kwellende toestand te ontruk en om die begin van hul eie verlossing te fasiliteer.

As die siel eenmaal die stadium van haar swakheid oorwinhet , dan is haar strewe slegs opwaarts en haar grootste nood is reggestel. Hoe dit ookal sy, die siel moet die krag hiervoor ontvang deur liefdevolle intersessie, want slegs die daad van liefde kan lei tot die verlosssing van die siel. En indien die siel self te swak is om werk van liefde te doen, moet die mens haar liefdevol bystaan, sodat sy die krag kan kry wat sy nodig het vir haar vordering. Om hierdie rede mag julle nooit die behoeftige siele vergeet nie, want hulle smeek julle om hulp. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205