BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 290

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Onfeilbaarheid van die hoof van die kerk (a)

2383(a) Elke godsdienstige leerstelling moet ondersoek word, alvorens dit aanvaar kan word. God vereis dit van julle om die teenstander se invloed te verminder, want dan sal julle ook self verstaan hoe hy werk. Sy doelwit is om die goddelike waarheid te infiltreer met onakkuraathede, maar die mens kan sekerlik bewusraak daarvan as hy ernstig ondersoek wat hy aangebied word, met die begeerte om slegs die goddelike, die waarheid, te aanvaar. Die teenstander gebruik menslike wil, hy beïnvloed dus mense om na willekeur ander leringe by te voeg by die goddelike leer en gee dit deur as Godgegewe leerstellings.

Maar menslike werke is nie sonder foute nie en gevolglik word die suiwer goddelike onderrig ook bederf, en selfs meer so, hoe minder mense ondersoek en vir hulself dink. En weereens is dit die teenstander se werk dat die menslike leerstellings nie ondersoek word of nadenkend betrag word nie, maar dat dit van mense verwag word om elke godsdienstige leer onvoorwaardelik te aanvaar en die toetsing daarvan as verkeerd te beskou. Dit bevorder inderdaad die aktiwiteit van die prins van leuens. Maar God vereis dat die mens `n lewende geloof moet hê, dit wil sê, `n geloof van die hart, `n geloof wat met volle oortuiging dit kan bevestig wat hy geleer word. Enigeen wat ernstig daaroor dink, sal in staat wees om alle goddelike waarheid heelhartig te bevestig, maar hy sal nooit in staat wees om die werking van Satan te aanvaar nie. Hy sal dit gou herken as die werk van mense en nadat hy dit waardeloos gevind het, sal hy dit met `n gemaklike hart laat vaar. Ondersoek alles en behou die goeie.

En omdat ondersoek noodwendig die herkenning en verwerping van valsheid behels, het die teëstander geweet hoe om die ondersoek van godsdienstige dogma te voorkom, deur die instelling van `n leer wat bedoel was om die menslike denke uit te skakel en wat dus baie slegte nagevolge gehad het. Dit gaan oor die leer van die onfeilbaarheid van die hoof van die kerk, wat blykbaar die mens van alle verantwoordelikheid kwytskel en hom in diepe geestelike duisternis lei, indien dit aanvaar en beskou word as die goddelike waarheid. Want dan kan misleidende onderrig bygevoeg word as goddelike waarheid, sonder om kritiek of verwerping toe te laat. En so was die deur oopgemaak vir alle valsheid, grond is beskikbaar gemaak vir die teenstander waarop hy sy saad wyd kon uitstrooi. Amen

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205