BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 294

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Hoekom gebed nodig is

2409 Mense se ywer is tans slegs gerig op materie, en dit beteken `n stilstand in geestelike ontwikkeling. Daar is `n gevaar dat die mens sal agteruitgaan as hy nie sy armoedige toestand gaan herken nie, want God se teëstander probeer om die siele af te trek en om hulle heeltemal vir hom te verower. En hoe meer hy daarin slaag, hoe moeiliker raak dit om weer van hom te ontsnap en na hoër sfere te beweeg. Die mens se wil is verswak en kan slegs met God se hulp verander, wat absoluut vereis om Hom aan te roep om hulp. En dit maak gebed dus die eerste en belangrikste vereiste. Solank as wat die mens nog in staat is om te bid, is hy nie hopeloos verlore nie, aangesien elke oproep vir krag in geestelike nood beantwoord sal word.

Indien die mens nie meer die geestelike benoudheid waarin hy is, kan herken nie, wat ook as gevolg van die teenstander se invloed is, en dus die seën van gebed ignoreer, dan sal hy deur God in situasies gelei word wat sal maak dat hy sy eie hulpeloosheid in aardse probleme sal besef, sodat hy dan sy toevlug tot gebed kan neem en na God roep in sy benoudheid. Hy is altyd gereed om te help, Hy sal nie Sy steun terughou van iemand wat daarvoor vra nie, Hy gee krag aan die swakkes en verlig elke teëspoed, maar Hy wil hê dat Sy hulp bewustelik gevra moet word, Hy wil hê dat die mens na Hom toe sal kom as `n vraer, want dit is die erkenning van sy gebrek aan mag en krag, wat God eis van die wese wat eens in arrogansie en bewustheid van sy eie krag, weggedraai het van die Een van wie hy sy krag ontvang het.

Die wese sal weer `n ontvanger van krag word soos wat dit in die heel begin was en hy sal saam met God werk en nie in opposisie teen God nie, en daarom moet hy eers besef dat hy `n uiters swak wese sonder God se liefde is, ten einde hom te motiveer om weer by God aan te sluit, van Wie hy hom vrywillig gedistansieer het. Daarom moet die eenwording met God weer in vrye wil plaasvind, en dus kan krag nie teen sy wil aan die wese gegee word nie. Maar hy moet sy wil uitspreek deur gebed, deur die begeerte om krag gegee te word, wat God altyd sal vervul. Want Hy wil net erken word as die Gewer van krag, sodat die wese sy voormalige weerstand deur gebed kan laat vaar en dan gewillig poog om weer met God te verenig, sodat hy deurdring kan word met God se krag en so weer `n ontvanger van krag kan word soos wat dit oorspronklik bestem was om te wees. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205