BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 297

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Lewensweg word vooraf deur God bepaal - Vrye wil - Daad en gevolg

2441 Die kleinste gebeurtenisse in die aardse lewe het hul doel, selfs as dit nie vir die mens duidelik is nie. Daar is geen toevallighede nie, maar slegs goddelike voorsienigheid, want elke persoon se lewensweg is tot in die fynste besonderheid voorafbepaal, hoewel altyd in ooreenstemming met die wil van die mens, wat God sedert ewigheid voorsien het. Dit is van so `n groot belang dat mense dit moet weet, maar hierdie einste onderrig lei dikwels tot verkeerde gedagtes, in so mate dat die mens nou glo om vrygestel te wees van alle verantwoordelikheid vir alle gebeure, want alles moet in elk geval volgens God se ewige wil plaasvind.

Die seën van beliggaming sluit ook `n vrye wil vir die mens in, en nou kan hy optree en dink volgens hierdie wil. Dus leef hy sy lewe soos wat hy wil, maar hy moet ook die geleentheid hê om sy wil te toets, m.a.w. om te kies tussen goed en kwaad. Gevolglik is slegs die wil om sy siel geestelik te transformeer, heeltemal vry, terwyl die wil van die mens met betrekking tot aardse sake effektief beperk is, maar op grond van sy wil kan hy in werklikheid aardse gebeure bepaal, maar hy kan dit alleen doen, maar die resultaat sal egter nooit van hom alleen afhang nie.

Die resultaat van menslike wilsuiting word deur God beheer, naamlik in ooreenstemming met die wysste plan, op so `n wyse dat dit tot voordeel van die ontwikkeling van die siel sal wees, as die mens se wil so sal neig. Gevolglik kan God se wil elke mens se plan verhoed, of hy moet eers God se goedkeuring hê voordat dit uitgevoer kan word. Maar hierdie goedkeuring sal selfs deur God gegee word wanneer `n aksie nie ooreenstem met die goddelike wil nie, sodat die vryheid van wil nie verminder word nie. Maar of dit so suksesvol sal wees of nie, soos wat die persoon gehoop het, is hang nie van die persoon af nie. Alles gebeur volgens God se wil, en alles wat in `n persoon se lewe voorlê is God se wil, Wie aan die mens die geleentheid bied om volwassenheid te bereik, op so `n wyse dat sy siel daarby kan baat.

Aan die ander kant sal die mens homself moet verantwoord vir sy wil wanneer hy iets sleg doen, selfs as goddelike ingryping die uitkoms verhoed. Ooreenkomstig die persoon se wil, wat God sedert die ewigheid ken, word hy gekonfronteer deur al die gebeure wat God verordineer het. Hy het die wil van mense gebruik, wat aan Hom bekend is, as `n riglyn vir hul aardse lewe en gee nou hierdie wil effektief vrye beheer, terwyl Hy die mense wat aan Hom toegewy is, beskerm teen alle negatiewe resultate van ander mense se slegte wil. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205