BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 3

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Misleide mense - Fisiese en sielkundige konflikte

183 Groot en magtig is God wat jou geskep het, maar klein en magteloos is hy wat Hom nie wil leer ken nie. En daarom moet jy altyd kan vertrou op God dat Hy, in Sy krag en heerlikheid, julle Sy kinders, sal beskerm, teen dit wat nie van Hom af kom nie, as net `n oproep, `n smeekgedagte om hulp om in aanraking met Hom te kom. Wat Hy geskep het, sal voortgaan volgens Sy wil, en wanneer jy die koninkryk van God kies, moet jy al die aardse dinge opgee wat aan jou kleef, omdat slegs die mens geoordeel word en nie sy besittings nie. Maar wanneer God die harte van mense sien, bly niks verborge vir Sy vaderlike oë nie. En gedweë moet jy volg waar die Hemelse Vader jou lei, want Hy lei hulle wat op Hom vertrou, korrek. Loof daarom vir God wat met goddelike liefde, aan almal die plek op aarde gegee het wat nuttig is vir hul verlossing. Diegene wat na volmaaktheid streef, moet dien en altyd bereid wees om te verduur vir God. Dit is onbeskryflik bitter vir diegene wat hul lewens self beplan, om uitgesluit te word van Sy Vaderlike genade. Aan hulle wat glo dat hulle God se liefde nie nodig het nie, wat glo dat hulle alleen in beheer van hulself en hul lot is, die Vader bly ver van hulle, totdat hulle ook in `n stille erkenning van die godheid, sal vra vir die liefde van die Vader. Slegs dan sal hulle dit ontvang en dit sal op sy beurt die genade vrylaat, op grond waarvan die mens nou steeds hoër opwaarts kan stoei. Groot fisiese en psigiese konflikte wag steeds op hierdie arme misleide mense, want hulle kan slegs op hierdie manier gerig word na hul Skepper. Slegs op hierdie manier sal hulle hul oë en ore oopmaak vir hul geestelike vriende, om uiteindelik deur hulle op die regte weg gelei te word. Byna niemand kom naby aan die Hemelse Vader sonder lyding nie. Jy, My kind, word die genade verleen om te weet jou Verlosser naby aan jou is wanneer jy vol liefde vir Hom is. Jou hart sal juig om toegelaat te word om in konstante kontak met hom te bly, maar gee alles waarvoor jy lief is en wat jy waardeer aan Hom, en jou lewe sal altyd ryker wees, omdat die son van genade vir ewig oor jou sal skyn. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205