BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 303

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Jesus Christus - God se Seun

2452 Die goddelikheid van Jesus is so dikwels die strydvraag, dat die mense wat in Hom as God se Seun glo, ondergesit word in beantwoording. Hierdie vraag kan slegs akkuraat beantwoord word vir mense wat vas in geloof staan, want aan hulle kan die goddelikheid van Jesus duidelik uitgelê word, terwyl die ongelowige mense geen begrip daarvoor kan opbring nie, waar hulle nóg die aanwesigheid van `n wyse, almagtige en liefdevolle Godheid, nóg Sy werksaamheid erken. En so sal dit vir hulle ook onbegryplik bly dat Jesus self, d.w.s. Sy Gees, kan uitstraal op die mense en ook netso op alles wat wesenlik is wat uit Hom voortgekom het. Hulle begryp ook nie dat daar tussen die Skepper en Sy skepsels `n samehang bestaan wat nooit as te nimmer beëindig kan word nie. Hulle begryp ook nie dat hierdie Godheid, wat altyd en alomteenwoordig is, Homself ook in algehele volheid in `n menslike vorm kon laat ophou nie, dus dat `n mens as gevolg daarvan deurstraal kon word met Sy Liefde en deurstroom word met Sy Krag nie. En dat hierdie Mens dan in Homself soveel goddelikheid bevat het, dat ook Sy hele Wese deurdrenk was met die Gees van God en dat Sy waarlik goddelike wese Hom nou `n Kind van God laat word het. En dit sal vir hom steeds onbegryplik bly, solank hy homself afsydig opstel teen die leer van Jesus, d.w.s. solank hy nie die weg gaan wat Jesus op aarde gegaan het nie, die weg van die liefde, want die wysheid kom slegs deur die liefde.

Die mens wat in liefde werksaam is, sal dit dadelik verstaan, hy het geen verdere uitleg nodig nie, omdat die Krag van God, Sy Gees, al in hom werk, omdat hy homself in die stroomkring van die uitstraling van goddelike Liefde bevind en dat die gevolg van die uitwerking van `n lewe in ware liefde ook vir hom begryplik sal wees. Jesus Christus het egter op aarde so `n lewe in liefde gelei en as gevolg daarvan het Hy Homself ook midde-in die uitstraling van God se Liefde bevind. Hy was omring deur God se oneindige Liefde, Hy was deurstraal deur Sy Gees en `n sterk Wil het Hom deurstroom. Maar Liefde, Gees, Krag en Wil is die Wese van die ewige Godheid. Dus het Jesus ook net soos God geword, Hy was Sy Ewebeeld, Hy was Self `n goddelike Wese, Hy was die Seun van God, wat nie meer as `n aparte wese beskou kon word nie, maar volkome één met Sy Vader van ewigheid, wat die byeenhoort van Homself met Sy Vader ingesien het, wat die algehele aaneensluiting met Hom nagestreef het en al die vereniging op aarde deur Sy lewe in liefde gevind het. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205