BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 316

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Prehistoriese mense

2513 Tydens eindelose lang periodes het die aarde haarself so ontwikkel dat dit vir ontelbare lewende wesens `n verblyfplek kon wees, met die taak om die plek van onderwys te wees vir die gees. Gedurende hierdie tyd van ontwikkeling het die lewende wesens nog `n ander natuur gehad, hulle was by die ontwikkelende aarde aangepas in soverre wat enige lewende wese `n lewensmoontlikheid gehad het.

Daar was talryke ontwikkelingstadia en eers vanaf `n bepaalde punt af kon die aarde lewende wesens op haar oppervlak huisves. Dus, soos wat die aarde ontwikkel het, des te talryker het die wesens geword en so het die ontwikkeling van die uiterlike vorm van die aarde en die lewende wesens wat aan die aarde toegewys is met die doel om hulself positief te ontwikkel, omhoog gegaan.

Daarvoor was daar `n ondenkbare lang tyd nodig gewees, maar hierdie ontwikkeling moes plaasvind omdat die gees in, op en bo die aarde moes eers die proef moes deurstaan terwyl hulle gekluister was, wat `n gebondenheid in welke skeppingswerk dan ook vir die geestelike beteken het. In hierdie tyd van ontwikkeling het die gees haar proef deurstaan, en kon haarself langsaam tot `n lewende wese ontwikkel. Die lewensvoorwaardes was aansienlik moeiliker vir haar, maar sy het haarself gehandhaaf en haarself langsaam ontwikkel tot `n tipe mens, wat egter heeltemal verskillend was van die huidige mens.

Dit was `n wese wat nog beperk was, dit het insinktief opgetree, tot `n sekere mate was dit steeds gelei en het nie sy eie vrye wil en intellek gehad nie. Dit was `n wese wat wel uiterlik soos `n mens gelyk het, maar was ten volle op die vlak van die diereryk en het in ooreenstemming met die goddelike natuurwet geleef, dus instinktief sonder om van sy aksies bewus te wees. Die wese was nog nie verantwoordbaar nie, sy lewe het hy gelei volgens die wet van “jy moet”, gedryf deur inherente instinkte wat hulle in die wesens geuiter het in ooreenstemming met die goddelike Wil.

Hierdie lewende wesens was versoenbaar met die primitiewe toestande van die aardoppervlak, maar het in `n sekere sin bygedra tot die verdere ontwikkeling van die aarde, deurdat hulle hulleself vermenigvuldig het en deur hul onbewuste werksaamheid, die omvorming van die aardoppervlak bespoedig, sodat dit meer geskik kon word om meer ontwikkelende lewende wesens te herberg, totdat die eerste mense, toegerus met vrye wil en intellek, toegewys sou word om hierdie aarde te bewoon. Hulle kon nou alles op aarde benut en was deur God Self onderrig, het `n bewustelike lewe gelei of moes dit lei, wat die eintlike sin en die doel van hul beliggaming op aarde was. Nou was hierdie mens egter ook verantwoordbaar aan God vir sy handeling en denke. Hy het `n bepaalde graad van volmaaktheid bereik, waarin hy in staat was om `n lewe te lei binne God se Wil en in ooreenstemming hiermee was hy nou ook verantwoordelik vir hoe hy sy lewe gelei het, omdat hy self aangewese was om al sy gawes te benut. Hy was egter ingelig van die gevolge van sy lewe gedurende hierdie inkarnasie op aarde en so was hy in staat om sy eie vrye wil te gebruik. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205