BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 32

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Afsondering van die wêreld

391 Plaas al julle sorge op die Heer. Want as julle My volg, sal Ek weet hoe om julle lyding van julle weg te neem en tydens dae van innerlike oorpeinsing sal julle die konstante stroom van krag ontvang wat Ek altyd tot julle beskikking stel en so sal julle weet dat die Vader naby aan julle is as julle slegs na Hom vra, omdat Ek aan julle wil gee wat julle begeer, want My dogter, die lyding van die wêreld is die resultaat van die sonde van die wêreld. As julle na die beloning van God streef, sal julle baie minder blootgestel wees aan die lyding van die wêreld, dan sal julle slegs moet dra wat julle vrywillig terwille van ander mense dra om hulle lyding te verminder en dan sal Ek hierdie lyding dubbel seën. As julle glo dat julle in die glorie van God sal ingaan sonder dat julle volledige volmaaktheid van siel verwerf het, of as julle streef na die volmaaktheid van julle siel, maar verkies om julleself van al die aardse lyding terug te trek, sal julle nouliks die toestand kan ingaan wat julle tot goddelike wesens sal ophef.

Iedereen wat deelneem aan Christus se werk van Verlossing, wat die kruis dra wat aan hom opgelê word, wat al sy lyding aan die goddelike Verlosser offer, sonder om te brom en te kla, sal daardeur konstant in goddelike guns leef en sy vertrek vanaf hierdie wêreld sal glorieryk wees. Om hierdie rede dra Ek julle nie op om julle terug te trek van die wêreld nie, wat inderdaad oral gevaarlik is, eerder, dat julle gewillig julle kruis moet aanvaar, laat sy gevare julle sterker maak, styg bo dit uit as oorwinnaar van hierdie wêreld, word `n voorbeeld vir ander. Julle moet probeer om die Heer se liefdevolle genade te bereik wat julle met die nodige krag en guns sal toerus om alle wêreldse eise te hanteer, terwyl dit julle ook sal toelaat om julleself te bevry van dit wat julle bind, aangesien Ek My guns aan iedereen verleen, want elke kind kan put uit die fontein van My Liefdevolle seën sonder beperking, julle word ook die krag gegee om julle teen die wêreld te verset.

Jy sien My kind, die natuur word beheer deur baie verskillende kragte, die Heer gebruik dit alles om mense die geleentheid te bied om volmaak te word. Die doel van hierdie natuurkragte is om die konsep van goed en kwaad in die mense te wek en gestalte te gee. Dieselfde is op die gevare van die wêreld van toepassing, wat ook terwille van `n definitiewe keuse van rigting, of vir goed of vir kwaad toegelaat word. Die losmaking van die siel van die bande van duisternis moet nagestreef word en heeltemal vrywillig gedoen word. Om hierdie rede moet die kwaad ook sy invloed kan uitoefen, want as `n siel geen kwaad ken nie, sal die toestand van volmaaktheid sonder stryd, baie laer getakseer word, as wat dit deur konstante stryd bereik word. Hoewel daar voldoende geleentheid in elke situasie in die lewe is om die kwaad te bestry, sal die mag van die duisternis sekerlik in die drukte van die wêreld oorheers. Sy sal probeer om die mensekinders vanuit alle rigtings te benader en die verdienste van sulke siele sal veel groter wees. Die liefde van die aardse kinders vir My, hulle Skepper en Verlosser, is inderdaad `n mooi voorbeeld vir al diegene wat My wil dien, maar `n lewe in afsondering sonder hierdie liefde, sal `n ontvlugting van `n omgewing wees wat veral vir die volmaakwording van die mensdom geskep was, wat dan geen seën vir die persoon sal hê nie, want die toets en die vlakke van verleiding sou nie oorwin word nie, maar was vermy en om sy liefde vir die goddelike Verlosser te midde van die gang van die wêreld te handhaaf, sal inderdaad `n plesier wees. Maar om afstand te doen van aardse vreugde en hunkering weens hierdie liefde, sal lei tot `n kind wat God op aarde reeds tevrede stel, wat ook sorgsaam deur die Vader versorg sal word en liefdevol en welwillend verby alle hindernisse in die lewe gelei sal word. Julle mense op aarde moet daaroor dink dat julle self hierdie toestand van beliggaming op aarde gekies het, dat julle bereid was om elke las op aarde te aanvaar om die graad van kindskap van God te bereik, wat veronderstel is om julle tot goddelike wesens te vorm.

Hoewel dit julle vrye wil is om terug te trek van julle aangewese lot en julle goeie bedoeling om My te dien, sal julle nie veroordeel word nie, maar dit sal julle van die geleentheid beroof om volmaaktheid te bereik, aangesien julle bewustelik hierdie geleentheid laat vaar het. Die menslike wese word volmaak en vorm homself hoe gewilliger hy die lyding van die wêreld aanvaar, daardeur word hy `n draer van die kruis en loop hy vrywillig die smal weg, wat geen grense het nie en wat weer maklik vir die breë weg verruil kan word, want die aardse vreugde en genoeë van die breë weg maak die oorgang na die smal weg onmoontlik. En so is die eersgenoemde inderdaad beduidend meer aanbevelingswaardig vir julle siel, wat `n behoefte aan verlossing en lig het. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205