BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 333

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Betekenis van Jesus se kruisiging en gevolge van verwerping.

2768 Jesus Christus het aan die kruis gesterf vir die hele mensdom en die mensdom wil hierdie kruisiging as `n geringe puntjie beskryf, as die uitvoering van `n vonnis van `n nasionale aktivis of selfs geheel en al as `n onwaarskynlike mite. Daarom ontneem mense hulself van elke aanspraak op God se barmhartigheid, omdat hulle die grootste werk van barmhartigheid nie erken nie, daarom kan God se barmhartigheid hom ook nie in hulle uitdruk nie. As gevolg hiervan bly hulle wil swak, want God se teenstander wil die menslike wil onderwerp in sy guns, d.w.s. die individu kry nie die krag om hierdie invloed te weerstaan as hy nie Christus se daad van verlossing aanvaar nie. Jesus se offer vir die mensdom kan nooit daardeur verminder word nie. Maar mense wat probeer om Jesus se daad van Verlossing te verminder of heeltemal ongeldig te maak, kom geestelik ooreen met die mense tydens Jesus se tyd op aarde, daarom moet hulle ook dieselfde gevolge aanvaar, hulle moet hulself voorberei vir baie verwoesting, soos wat die lot was van diegene wat vyandig teenoor Jesus Christus op aarde was, wat geweier het om Hom te erken as die Seun van God en Verlosser van die wêreld. Aangesien daardie mense volgelinge van Satan was, het hulle hulself toegelaat om so deur hom beïnvloed te word, dat hulle al die getuienis van Jesus Christus teengestaan het en hulle het Hom verkleineer en alles onderdruk wat Hy geestelik volbring het.

En nou strewe die mense daarna om dit wat nog van Jesus se tyd op aarde getuig, te vernietig, en in vergelyking stem dit ooreen met dieselfde chaos wat in daardie dae plaasgevind het. Geestelik en fisies sal hierdie chaos homself in algehele vernietiging uitdruk, wat die menslike wil nie langer sal kan ontduik nie. Jesus se kruisiging was die enigste manier om die menslike denke op aarde te transformeer, d.w.s. Jesus Christus se offer vir die mensdom het die brose wilskrag van die mens versterk, wat hom in staat stel om met oortuiging weerstand te bied teen die teenstander se eise, sonder om deur hom oorweldig te word. Die erkenning van God in Jesus Christus is dus terselfdertyd die mees betroubare waarborg vir die mens om homself los te maak van die teëstander. Jesus Christus se kruisiging het die mense `n sterker wil gegee. Die mens kan nie hierdie wil op enige ander manier gebruik nie, want sonder Jesus Christus sou hy nog steeds onderworpe gewees het aan die krag van God se teenstander en voldoende wilskrag sou hom ontbreek het om homself te bevry.

Die bedoeling van die wêreld om Jesus Christus dus te ontken, is uiters belangrik, omdat dit die weerstandskrag verminder en voortdurend die invloed van die teenstander van God verhoog. Die mensdom se gedrag openbaar dus steeds meer liefdeloosheid, as gevolg van hierdie invloed, wat slegs teengestaan en geneutraliseer kan word deur Jesus se kruisiging. Die siele van die mense is in uiterste gevaar, omdat hulle sal misluk wanneer van hulle verwag gaan word om Jesus Christus voor die wêreld te bely. Slegs die geloof in Jesus se kruisiging sal mense in staat stel om dit te doen, want slegs dan sal hulle wil sterk genoeg wees om elke weerstand te oorkom. En Jesus Christus het vir hierdie wilskrag van die mens betaal met Sy dood aan die kruis. Hy het hulle vrygemaak van die teenstander se gevangenskap, as hulle in Hom glo. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205