BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 341

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Krag van die goddelike Woord– Die voorloper - Wederkoms van Jesus

2797 Elkeen sal die krag van die goddelike Woord voelbaar ervaar wanneer die laaste dae aanbreek. Baie drade lei van die koninkryk aan die anderkant na die aarde toe, want oral stuur God Sy Woord na die mense toe wat dit gedeeltelik deur hulle gedagtes of deur die innerlike stem sal verneem en Sy Woord sal oral krag aan die mense bring. Waar die regstreeks oorgebringde woord egter na die mens gestuur word, daar sal hulle ook versterk word wanneer hulle dit gelowig sal aanneem en hulself daaraan toevertrou. Want dit is `n feit dat God nie Syne sonder hulp sal laat in `n tyd wanneer kwellinge en groot moeilikhede aan die orde van die dag sal wees en wat geweldige krag sal vereis nie.

Daarom seën Hy Sy Woord met Sy krag, sodat almal wat die Woord hoor, bewus sal word van die krag as hulle gelowig is. God se teenstander sal sy volle mag ontplooi en sal probeer om alles neer te trek wat aan hom geen weerstand sal bied nie. Die Woord van God is egter die beste wapen teen hom. Die Woord van God beskerm die mens teen sy aanvalle, want God Self is in Sy Woord by die mense en die vyand is magteloos teen Hom.

As die mens glo, hoef hy niks te vrees wat ookal oor hom mag kom nie. Die wêreld sal wel met alle middele probeer om sy geloof te skud, sy sal hom wil dwing om die geloof op te gee, maar die Woord van God is sterker as die wêreld. Enigeen wie die Woord besit, sal die stem van die wêreld ignoreer, want hy is nader aan God as aan die wêreld en is deurdring met God se krag en die mens sal ook met God in kontak bly deur Sy Woord.

In die laaste tyd sal daar egter iemand opstaan wat die Woord van God hardop en duidelik hoorbaar sal predik aan die mense. Hy sal deur die gees van God gelei word en God se Gees sal Haarself uitdruk deur hom. Sy woorde sal indrukwekkend wees en ook by die volgelinge van die teenstander nie sonder uitwerking bly nie. Hy sal vervolg word deur hulle wat aan die wêreld behoort, maar hulle sal niks teen hom kan uitrig totdat sy taak op aarde vervul is nie. Hy sal die tweede koms van die Heer verkondig en die mense teregwys oor hul leefwyse en hulle inlig oor dinge wat vir hulle nuut sal wees, hy sal hulle tot liefde aanspoor en hul liefdeloosheid kritiseer met skerp woorde, sy toesprake sal reguit en op die man af wees en sal ten doel hê om die mense te wen vir die koninkryk van God.

Vanuit sy woord sal `n krag uitgaan wat die waarheid sal bevestig wat hy spreek. God Self sal spreek deur die mond van Sy dienaar op aarde en baie sal Sy stem herken. Maar uieindelik sal hy gevange geneem word, want Satan sal die mense wat aan hom verslaaf is, aanhits om hom te gryp. Maar dan sal die Koms van die Heer op hande wees, want dan sal die liefdeloosheid op aarde sy hoogtepunt bereik het en selfs die gelowiges sal in die uiterste gevaar verkeer om te wankel. En dan kom die Heer Self om Syne huistoe te bring om hulle te red uit die vyandskap van hulle wat verslaaf is deur die duisternis. En dinge sal plaasvind wat niemand vir homself kan voorstel nie. Amen.

 

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205