BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 355

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die lering van reïnkarnasie is misleiding – die wet

2873 Die goddelike wette is ewig onveranderbaar en alle hoër ontwikkeling in die fisiese, sowel as in die geestelike koninkryk, vind plaas volgens hierdie wette. Daar bestaan diverse variteite fisiese en geestelike skeppings en al hierdie skeppings het slegs een doel, naamlik om die gees wat ver van God verwyderd is, weer na Hom terug te lei. Maar tog is elke stadium van ontwikkeling so verskillend, soos wat daar afsonderlike skeppings is. Dus sal hierdie skeppings altyd bewoon word deur geeste wie se graad van volwassenheid met hulle natuur ooreenkom.

Daar sal altyd `n progressiewe ontwikkeling wees, solank as wat die gees deur die fisiese skepping beweeg in `n verpligte toestand. `n Stilstand of `n agteruitgang in die ontwikkeling kan egter plaasvind gedurende die finale stadium van die fisiese skepping as mens, maar aan die einde van die mens se lewe, sal die gees onherroeplik die hiernamaals ingaan, waar geen verdere fisiese skeppings bestaan nie. Maar `n stilstand of teruggang kan ook in die geestelike realm plaasvind, want die wese behou sy vrye wil, wat egter aansienlik verswak is, as hy slegs `n lae graad van volwassenheid bereik het. Net soos met die aardse lewe, hang opwaartse ontwikkeling egter af van werksaamheid, wat vir die mense op die aarde heeltemal onverstaanbaar is, want hulle begryp nie die betekenis daarvan nie, maar wat daarenteen, afhanklik is van aardse skeppings.

In effek glo mense dat elke aktiwiteit aardse, dit is fisiese skeppings vereis. Daardeur ondersteun hulle die opvatting dat die siel weer na hierdie realm kan terugkeer, waarin sy voorheen haar opwaartse ontwikkeling verwaarloos het, dat sy dus weer na die aarde kan terugkeer om voort te gaan waar sy opgehou het, dat die siel dus haar onderbroke ontwikkelingsgang enige tyd kan herhaal, tot finale volmaaktheid bereik is. En hierdie aanname lei tot `n lering wat nie volgens die waarheid is nie, maar wat oral byval vind en daarom wydverspreid is, naamlik die leer van reïnkarnasie op die aarde. Slegs weinig mense begryp die skadelike gevolge wat hierdie leer vir die mensdom het, as dit nie weerlê en reggestel word nie.

Hierdie lering stel egter die goddelike wet tersyde, naamlik dat volgens die plan van die goddelike Wysheid, alles moet vorder as dit wil vooruitgaan. Reïnkarnasie op aarde sou `n afwaartse ontwikkeling vir die siel gewees het, en sou dus deur God goedgekeur moet wees, en sou dus die goddelike wet teenspreek wat konstante vooruitgang gebied en demonstreer. Alhoewel die wese uit vrye wil wel inderdaad afwaarts kan beweeg, sal God se wil hom nooit terugplaas in `n toestand wat hy alreeds eenmaal voorheen oorwin het nie. En die wese sal nooit toegelaat word om na willekeur `n roete te neem wat hy voorheen gefaal het nie. Nooit mag die wese dus volgens eie besluit `n proses herhaal waarin hy tevore gefaal het nie. Hy het nog baie duisende der duisende geleenthede om verder te ontwikkel, egter altyd op verskillende skeppings en onder heeltemal verskillende voorwaardes. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205