BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 38

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Twyfel – Liefdevolle vermaning

491 Julle wat My kinders is, moet altyd aan My toegewy wees, en dan sal Ek julle seën en My barmhartigheid aan julle skenk, sodat julle vir ewig sal lewe. Maar jy, My kind, sal altyd deur My beskerm word in elke teëspoed, aangesien die wil om na My te kom, uit `n rein hart opgekom het, en in hierdie eenheid met jou Skepper sal die krag voortdurend groei vir ewige nuwe aktiwiteite, om die hele waarheid te besef en om aan My tot diens te wees. Maak altyd met `n blymoedige hart kontak met My en alle probleme sal van jou af wegval; per slot van rekening lei Ek jou self en sal nie toelaat dat jy in jou strewe moeg word nie. Wees nietemin versigtig vir alle twyfel, dit is gevare wat jy altyd moet herken, want niks wat nie My seën het, sal vir lank duur nie.

Twyfel is egter geneig om My seën te verminder as jy nie daarteen veg nie. Ek het so baie openbaringe vir jou en wag net vir jou om sterk te word in die geloof. Onthou altyd dat elke twyfel `n hindernis is om My te bereik en dat jy dit sal oorkom, omdat jy by My wil wees. Ek dra voortdurend kennis aan jou oor van die dinge wat ver verwyder is van ander en elke openbaring sal jou versterk. Maar as jy toelaat dat twyfel in jou hart inkom, sal jy die krag van die openbaring wat na jou toe kom, verminder.

Hanteer daarom alle onsekerheid met die vaste oortuiging dat jy gehelp sal word deur jou Verlosser. Moenie toelaat dat dit in jou ontstaan nie, maar onderdruk dit met al jou wilskrag, want dit ontneem jou van die grootste seën, jou diepe kontak met jou Verlosser, en dit is waarna jy heelhartig moet streef. Niks moet vir jou te moeilik wees om hierdie saligheid te verdien nie, want dit sal jou verlos van alle laste en sal jou oorvloedig gelukkig maak.

Die liefde van die hemelse sorg is ononderbroke vir die aardse kinders wat vir God werk, geen vyand sal mag oor jou hê nie, tensy jy dit self aan hom gee. Onttrek troos, krag en geloof uit die onderrig van God, en aldus versterk, sal jy alles oorwin wat in jou weg staan. Jy sal oorwinnend tevoorskyn kom uit so `n innerlike stryd, want jou Verlosser staan aan jou sy en beskerm jou op jou lewensweg. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205