BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 383

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Seën van uitruil van gedagtes.

3160 Die uitruil van geestelike gedagtes sal altyd die strewe na waarheid bevoordeel, want slegs diegene wat dit werklik begeer, sal so `n uitruiling van idees oorweeg en sal dus ook ondersteun en adviseer word deur geestelike magte wat bemiddelaars van verstandelike kennis is wat ooreenstem met die waarheid. En hierdie kragte sal die mens altyd en tot in ewigheid ondersteun, hulle vermeerder die mens se kennis en motiveer sy wil om gebruik te maak van hierdie kennis, wat altyd geestelike vooruitgang aandui. Die ligwesens bring ook geestelike aspirante byeen om hulle die geleentheid te gee om gedagtes uit te ruil. En vrae sowel as antwoorde sal gevra word en aangebied word op aandrang van hierdie ligwesens, wat deelneem aan die mense se gedagtegang, en hulle sal die onderwerpe ophaal wat mense as belangrik beskou.

Ligwesens kyk veral graag na die mense wat luister na hulle influisteringe, dit is diegene wat gesprekke geniet wat van geestelike oorsprong is, want dan sal hulle in staat wees om onbeperkte inligting te gee, hulle sal in staat wees om te onderrig in die vorm van `n dialoog, waarvan die inhoud altyd aangepas sal wees by die mens se toestand van volwassenheid. En die betrokke partye sal altyd voordeel hiervan trek vir hul siele, want elke gawe wat vir die mense deur die ligwesens aangebied word, is `n verligting van die krag van God wat `n konstruktiewe en kennistoename effek moet hê.

Die ligwesens sal altyd die mens se adviseurs wees, solank as wat die mens slegs suiwer waarheid begeer en met hulle korrekte houding teenoor God, geestelike gesprekke motiveer. `n Hoër graad van volwassenheid sal die onvermydelike gevolg wees, want sodra die geestelike kennis aanvaar word, sal dit die persoon stimuleer om dit vir homself of sy medemens te gebruik, en beide beteken geestelike vooruitgang. Geestelike gesprekke moet dus dikwels plaasvind, want dit is na alles nie die verstandelike resultate van die individuele persoon nie, maar die oordragte van krag vanaf die geestelike koninkryk, wat altyd sal lei tot `n toename in geestelike substans, want enigiets wat vanuit die geesteryk kom, dring die menslike siel direk binne en verhoog haar geestelike substansie. Dus is dit `n instroming van krag wat moet lei tot die mens se hoëre ontwikkeling.

Die uitruil van idees is ook `n vorm van onderrig vanuit die geesteryk, maar dit word nie altyd as sodanig waardeer nie, aangesien die mens nie altyd die oorsprong van die gedagtes herken wat gespreek word nie, selfs al behoort hy te besef dat mense altyd deur ligwesens omring word sodra `n geestelike vraag bespreek word, maar egter met voorbehoud dat die mense `n ernstige voorneme sal hê om God te bereik en elke poging aanwend om Hom te herken.

Aan hulle stuur Hy sy boodskappers, hulle bring lig op sy bevel aan almal wat vrae aan God of aan mekaar stel. Want alle uitruiling van gedagtes is `n kwessie van vraag-en-antwoord wat, afhangende van die begeerte vir die waarheid, ook die waarheid sal wees, maar slegs herken sal word as waarheid, indien die mens voor so `n uitruil van gedagtes in opregte gebed `n beroep op God gedoen het om sy gees te verlig. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205