BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 386

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Liefdeloosheid - Verwoesting van die skepping - uitbarsting

3173 In `n wêreld van haat kan geen liefde ontstaan nie en daarom sal die mense steeds vyandig teenoor mekaar optree en so hulle eie ondergang bespoedig. Want liefdeloosheid beteken die einde van dit wat God geskep het. Liefdeloosheid bevorder verwoesting op elke manier. Dit is die dryfveer van `n vernietigende wil en omdat God die menslike wil vryheid gegee het om hom uit te druk en omdat hy die krag daartoe uit die diepte ontvang, leef die mens homself op so `n afskrikwekkende manier uit en dit sal `n versnelde ondergang tot gevolg moet hê. `n Wêreld van haat en liefdeloosheid staan uiters ver van God af en kan nie meer Sy krag ontvang nie, omdat hulle hulself daarvan afgesluit het. Gevolglik is daar vir hierdie wêreld geen bestaan meer moontlik nie en sodoende is die geestelike motivering vir `n ondergang van die ou aarde daardeur gegee en ontelbare geestelike substansies sal in opdrag van God in aksie kom en `n geweldige uitbarsting tot stand bring, want hierdie geestelike substansies wil hul ou blyplek verlaat. Hulle smag na bevryding, om nou van hulle kant af, weg van die aardse, hul positiewe ontwikkeling te begin in die mees verskillende vorme.

Aards beteken dit "`n bewing van die aarde in sy kern en `n totale omvorming van die uiterlike vorm, die vergaan van ou skeppings en die ontstaan van heeltemal nuwe vorms, wat die nog onvolwasse geestelike blyplek kan gee". Verder beteken dit die einde van ontelbare mense en elke lewende skepsel, dit beteken `n verwoesting van die skeppingswerke deur die goddelike Wil, omdat God die gees weer in nuwe skeppingswerke geleentheid wil gee om nader aan Hom te kom en om die eindelose verwydering te verklein en hulle te verander, aanvanklik in gebonde wil en uiteindelik in vrye wil. Haat en liefdeloosheid verwoes, maar die Liefde van God rig weer op. Daar mag niks verlore gaan nie en hy wat hom onontvanklik maak om krag te ontvang deur `n verkeerde wil, sal vergaan en sal in `n ander vorm moet bly, totdat sy wil verander is en hy die krag uit God begeer. Want daarsonder kan geen wese opwaarts gaan nie, daarsonder kan geen wese salig word nie, omdat die krag uit God lewe gee en lewe die einddoel van elke wese moet wees. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205