BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 388

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Tyd van nood en kommer ook vir die gelowiges

3179 Hoe lewendiger die geloof is, des te inniger sal die verbinding met God wees, en des te merkbaarder ook die toevoer van krag, wat die mens alles sal laat verdra wat aan hom opgelê word, want die komende tyd sal groot eise stel aan alle mense. Ook die gelowiges sal innig om krag moet vra, want `n storm, wat dreig om hulle weg te trek, sal oor hulle kom. En slegs innige kontak met God sal hulle stande kan hou. Maar nooit sal die nood groter wees as Hy wat dit stuur nie, wat ook steeds bereid is om te help as Hy gelowig aangeroep word om hulp. Maar ter wille van die hele mensdom is die komende nood onafwendbaar. En begryplikerwys sal die gelowiges ook nie onaangeraak bly daardeur nie, hulle kan dit net makliker maak vir hulself deur gelowige gebed.

Die mense gaan die klimaks tegemoet. Niks maak hulle bang nie, hulle veroorsaak groot verwoesting teenoor die wat hulle as vyand beskou en beland daardeur in groot skuld, wat nie anders goedgemaak kan word nie as dat hulle self sal moet ly onder dit wat hulle ander aangedoen het. En daarom sal die nood almal tref wat skuldig is, ook al is daar gelowiges onder hulle wat nou ook die swaar lot op hulle sal moet neem. Die geloof sal hulle krag gee en hoe lewendiger, des te makliker sal die nood gedra kan word. En hulle sal ook in staat wees om op hul medemens in te werk en baie van hulle terugbring tot geloof in God. Want God stuur die nood, sodat dit nog `n opvoedende uitwerking sal hê op die weiniges wat nog te redde is.

En daarom sal die groot komende nood `n genade voor die einde wees. Dit is nog `n middel om die siele te red, wat deur die swaar druk, deur kommer en ellende sal gaan nadink en ernstig sal probeer om hulself te verander. Hulle moet deur die lewende geloof van hul medemens op die regte pad gehelp word. Hy sal hulle moet help om te glo en om kontak te maak met God. En dit moet die gelowiges steeds aan hulle voorhou, naamlik dat hulle dringend nodig sal wees in hierdie tyd van nood, dat God hulle nie voortydig sal wegroep nie, dat hulle lewende getuies sal wees op aarde wat vir Hom en Sy leerstellings sal opkom, wat `n duidelike bewys sal wees van God se Krag wat deur `n diep geloof deur hulle vloei wat in Sy plek sal moet spreek en werksaam moet wees op aarde onder hulle wat ver van God af staan.

Slegs mense kan as tussengangers op aarde werk. Slegs mense kan die Woord van God ontvang en deurgee, omdat God Homself nie openlik kan uiter, sonder om die vryheid van geloof en wil in gevaar te bring nie. En dit moet mense wees wat self by magte is om lewend te glo en wat hulle ook nie deur leed en rampspoed sal laat terneerdruk nie, maar aan die ongelowiges die bewys lewer dat die Krag van geloof hulle deurstroom en dat dit hulle in staat stel om weerstand te bied teen alle aardse kwellinge. Hulle sal ook die nood van die tyd op hul skouers moet neem. Hulle sal hulself moet bewapen met die Krag wat uit innige gebed tot God in hulle sal groei. Hulle moet bereid wees om God as gewillige werktuie te dien, wanneer en waar Hy hulle wil gebruik en derhalwe moet hulle in onderdanigheid alles op hul neem en vol geduld wag op Sy hulp, Wie hulle Sy hulp verseker het, Wie hulle nie in die nood sal laat as hulle Hom gelowig vertrou nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205