BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 394

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die innerlike stem.

3199 Luister na die stem van jou hart, dit sal vir jou die regte weg wys. `n Mens se wil is dikwels besluiteloos, wat bewys dat hy beïnvloed word deur verskillende geestelike magte wat hom wil wen vir hulle. Op hierdie tydstip sal die persoon `n besluit moet neem, hy mag nie besluiteloos bly nie, maar behoort sy wil in een rigting te draai, en dan moet hy aandag gee aan die innerlike stem wat hom wil adviseer om sy wil korrek te gebruik. Hoe gouer hy daarna streef om die regte weg te neem, hoe duideliker sal hy hierdie stem waarneem. Dan sal dit hom waarsku tydens versoekings, dit sal sy weerstand versterk, dit sal hom vermaan en hom altyd getrou vertel, indien hy in gevaar is om sy eie paaie te wil neem wat nie heeltemal ooreenstem met God se wil nie.

Maar dit is byna onmerkbaar swak in diegene wat hulle lewe geweteloos leef, wat min omgee vir reg en verkeerd. En dikwels sal dit heeltemal stilgemaak word, omdat die persoon versuim om te luister en die sagte stem sal dan deur die stem van die wêreld verdring word. In daardie geval sal die mens in groot gevaar wees, hy sal sy eie besluite moet neem en sal meer geneig wees om na goddelose kragte te luister en sal dus dienooreenkomstig optree. `n Persoon met die wil om `n goeie lewe te leef, dus om volgens God se wil te lewe, sal nooit sonder geestelike leiding wees nie, hy sal gelei word, sy gedagtes sal gerig word, alhoewel sy vryheid van wil nie ingekort sal word nie, sal die gedagtes so naby aan hom kom, dat hy dit sal aanvaar, indien hy dit nie bewustelik sal verwerp nie. En as hy swak is, sal die geestelike magte twee keer so hard probeer om hul gedagtes aan hom oor te dra en hy sal slegs nodig hê om innerlik te luister, die mens sal dus net in `n stille dialoog met homself moet gaan, en dan sal hy duidelik geestelik opdrag ontvang van wat hy moet, of nie moet doen nie.

Maar mense bly egter dikwels nie in hierdie kort beskouing nie, hulle gedagtes vlieg oral rond, die een oomblik hier, die een oomblik daar, en dit veroorsaak besluiteloosheid en huiwering, beide met betrekking tot die goeie sowel as die kwade. Om hierdie rede word julle weer en weer gemaan om aandag te gee aan die stem van die hart, sodat julle duidelik en vasberade kan optree en nie afdwaal van die regte weg nie.

Besluiteloosheid gee God se teenstander `n goeie kans, want dit is die begin van sy beheer, en elke versoeking konfronteer die wil met `n keuse om of vir of daarteen te wees. As die persoon egter aandag gee aan sy innerlike stem, sal hy nie nodig hê om lank te veg nie, hy sal die versoeking weerstaan, omdat hy ondersteun sal word deur die magte van die lig, sodra hy begin aandag skenk aan hulle vermaninge. Dan sal hy ook groei in krag, want sy wil sal die ligwesens die reg gee om krag aan hom te gee, terwyl `n gebrek aan wil hulle verhinder om dit te doen. Want geen mens kry krag teen sy wil nie, maar die ligwesens gee met die grootste liefde om vir die mens se siel. Hulle aktiwiteit is ook onderhewig aan die goddelike wet, wat vrye wil in die eerste plek respekteer. Die innerlike stem is egter slegs hoorbaar vir iemand wat vrywillig innerlik luister, en daarom kan dit nooit as dwang oorweeg word nie, dit kan aangeneem word óf geïgnoreer word, dit kan óf nagekom word, maar ook geminag word, afhangende van die persoon se wil. Dit vermaan slegs liggies en waarsku die persoon, dit help die swakke en lei die besluitelose, maar sal nooit afgeforseer word nie, maar sal slegs gehoor word deur iemand wat luister. Hy sal korrek gelei word en sal in staat wees om sy lewe sonder bekommernis te leef, want as hy voldoen aan die stem van sy hart, sal hy ook weet dat hy korrek en in ooreenstemming met God se wil leef. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205