BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 4

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Beproewinge

184 Kyk, my kind, in al jul onheile van die lewe berus `n diepgaande doel en om dit te vervul, moet julle verdra wat God op julle plaas. Jy word dikwels gedring deur die begeerte om as `n kind naby aan jou hemelse Vader te wees, en dit behels ook die gewillige onderwerping aan Sy instruksies. God stuur hierdie beproewinge aan Sy kinders om hulle steeds nader aan Hom te trek, want al hierdie dinge is toetsstene op die aardse weg en deur hulle te oorkom, kan jy in jou strewe vorder. En niks word sonder `n doel deur die hemelse Vader in Sy wysheid georden nie, selfs as mense nie in staat is om dit te begryp nie. Dit is hoekom almal van julle aan Sy bevele onderdanig moet wees, met onvoorwaardelike vertroue in God en dit sal net `n seën vir julle wees.

En nou, my kind, luister na ons onderrig: Wanneer God Woorde van verlossing na sy eie toe stuur wat nie aanvaar word nie, omdat hulle nie die innerlike kontak met hul Skepper verstaan nie, laat Hy beproewings oor hulle kom om hulle te oortuig van Sy wil, want die mens dink so dikwels dat hy in staat is om `n hoër mag te vermy, alvorens hy erken dat sy lot in ander hande as sy eie lê. En weer en weer gee God in Sy liefde, genade aan Sy aardse kinders om die kort tyd op aarde reg te gebruik, dit is volgens God se wil, om voortdurend te strewe na volmaaktheid, dit is die Hoogste Goed wat `n persoon sy eie kan noem, want dit hang net van sy wil af. En God lei herhaaldelik sy gedagtes na geestelike gebiede, hy word so dikwels gewaarsku en ingelig oor die ewigheid, as hy maar net die wil het om sy God en Skepper `n klein bietjie te dien, sal hy die regte weg vind deur geestelike wesens, wat ter wille van sy beskerming, hom op sy reis deur die lewe vergesel. Om die innerlike stem meer te vertrou en nie te veg teen gedagtes met betrekking tot die anderkant nie, gedagtes oor die lewe na die dood, sulke gedagtes sal na almal toe kom en hierdie gedagtes moet geliefd en bekend word aan jou, in plaas daarvan dat dit jou bang maak en jy hulle onwillig verwerp.

Enigeen wat bekommerd is oor die redding van sy siel en doen wat ook al nodig is om geestelik te vorder, sal nie die fisiese dood vrees nie. want hy sien dit net as `n ingang na `n ander lewe wat sal voldoen aan sy hart se begeerte om te verenig met sy God en Saligmaker, Jesus Christus. Daarom, skenk geen aandag aan die smart op die aarde nie. dit is slegs die manier om jou op die regte weg te lei wat jou sal lei na die ewige rus. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205