BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 405

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Vervulling van die profesieë

3232 Ek stel alle mense in kennis van die komende einde, want Ek maak ook my teenstanders opmerksaam, sodat hulle nie eendag kan sê dat dit vir hulle verborge was nie. Maar wanneer hulle hul ore sluit, wanneer hulle die wat die profesieë aan hulle oordra bespot of uitlag, dan sal My waarskuwings en aanmanings tevergeefs gewees het. Want Ek dwing geen mens om te glo nie. Maar hulle sal opgelig word wanneer die einde naby kom en tog hul verkeerde denke en ook hul hopelose toestand insien.

Die mensdom wil niks meer aanneem wat aan hulle vanuit die geesteryk aangebied word nie. Hulle is so aardsgesind, dat elke gevoel vir geestelike lering by hul ontbreek. Maar Ek kan die mense nie meer aanbied as wat hulle bereid is om aan te neem nie. Ek kan hulle nie deur openlike wonderwerke dwing om te glo nie, omdat hulle my skepsels is wat oorspronklik in volle vryheid van wil werksaam was en dus deur `n dwang om te glo hul vryheid heeltemal sal verloor en dus onvolmaak bly tot in alle ewigheid.

Ek kan Myself slegs deur die mond van mense uiter en moet dit aan hulle oorlaat of hulle My Woord sal herken deur `n absolute verlange na die waarheid en die onbaatsugtige werksaamheid in liefde. Want dan eers sal my Woord vir hulle weerklink en sal hulle die Gewer van die Woord in elke aanmaning en waarskuwing herken en sal hulle dit dus ook nakom. Maar dit is juis `n willoosheid teenoor hierdie geestelike bekendmakinge wat die mense beheers. Hulle neem niks ernstig op nie en glo dat God die gebeure so sal lei soos wat dit met hulle wil en hulle berekening ooreenstem. En daarom doen hulle weinig aan die vorming van hul siele.

En die oomblik sal aanbreek, sonder dat hulle voorbereid sal wees op die nabye einde. Hulle volg slegs die wêreldgebeure en maak hul gevolgtrekkings daaruit. Maar Ek sal hulle laat skrik en aan hulle toon dat Ek die wêreld regeer en dat Ek waarlik so beslis, soos wat dit vir die mens dienstig is. En alles sal gebeur ooreenkomstig My plan van ewigheid, soos wat Ek dit aan julle mense bekendmaak deur my diensknegte op aarde. En die mense sal dan moet insien dat Ek slegs op hul welsyn bedag was, dat Ek hulle wou red en slegs weerstand by hulle gevind het, want die wil tot God verbind hulle siele met My. Maar die wil tot My gee ook aan hulle die begrip vir my Woord, vir My optrede en werksaamheid in die laaste tydperk voor die einde. En dan eers sal daar aan My Woord gehoor gegee word, as daar nog tyd sal wees. Want wat Ek aankondig, gaan letterlik in vervulling, omdat Ek kennis deur die Gees na die aarde stuur, wat geheel en al ooreenstem met die waarheid. En daarom moet alles vervul word wat Ek lank gelede aan julle mense verkondig het, sodat julle daaraan sal herken dat die einde naby is. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205