BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 452

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Doel van die tyd van nood - Troosryke woorde

3388 Vrees nie wanneer die groot nood oor julle gaan kom nie, slaan veel eerder julle oë in volle vertroue op na My sodat Ek julle kan help. En Ek wil julle onder My hoede neem en julle op al jul paaie lei, sodat julle julle doelwit kan bereik. Wie in My glo, sal nie deur leed terneergedruk word nie, omdat hy `n vaste skuiling sal vind in My, omdat Ek hom tot steun is en aan hom krag en sterkte verskaf. Nooit sal hy homself verlate voel nie, nooit sal hy eensaam wees nie, want hy sal My steeds naas hom voel en dus sal hy die hand na My uitsteek, as hy vrees dat die grond onder sy voete wil wegsink. En Ek sal hom vashou en oprig. Wees daarom nie bevrees vir die tyd wat julle tegemoetgaan nie, wag dit veeleer rustig en kalm af en berei julle voor daarop, deurdat julle julself steeds inniger met moet My verbind, sodat julle geloof sterk kan word deur gebed en werke van liefde. Want beide lewer vir julle barmhartigheid op en dit kom in `n onwankelbare geloof tot uitdrukking.

Die besit van `n sterk geloof is `n barmhartigheid, waarvoor julle altyd in gebed kan vra. Daarom is gebed ook die eerste wat julle sal moet aanwend, sou julle vir julleself krag en barmhartigheid wil verkry. En as julle in besit sal wees van krag en barmhartigheid, deur `n sterk en onwankelbare geloof, dan sal julle die komende tyd nie vrees nie, dan sal julle alles wat vir julle sorge baar, aan My oorlaat en julle sal vry word van alle angs, omdat julle sal weet dat Ek aan julle sy staan en dat julle niks in My nabyheid kan oorkom nie.

Maar die tyd van nood is onafwendbaar vir die mensdom wat nog nie die weg na My gevind het, of wat My nie wil erken nie. Die komende nood moet die mense na My lei, hulle moet aangespoor word deur julle voorbeeld om ook hul hande na My op te hef, hulle moet My roep en My as hul Begeleier kies, as hul Leidsman, aan Wie hulle hulself kan toevertrou in ure van gevaar en vir Wie hulle om beskerming sal vra. Ek sal hulle ook helpend wil bystaan, maar nie alvorens hulle My roep kan Ek hul My hulp ten deel laat val nie, omdat hulle eers geloof in My moet verkry, voordat Ek My teenoor hulle kan uiter. Want om hulle sonder die geloof by te staan, sou doelloos wees en sou vir hul siele geen voordeel oplewer nie. Dog terwille van hul siele, laat Ek die nood oor die mense kom, want hierdie siele is in groot geestelike benoudheid, hulle is in gevaar om hulleself aan My teenstander te verloor en Ek kan hulle nie deur dwang na My terugvoer nie, hulle moet inteendeel self die weg na My vind. En die bedoeling van die komende nood sal wees dat hulle My sal aanroep, sodat Ek My dan tot hulle kan wend.

Maar julle wat in My glo, moet nie hierdie tyd van nood vrees nie, want Ek kan julle te alle tye nader en julle gee wat julle nodig het, - krag en barmhartigheid, geestelike en aardse spys. Ek kan julle help in elke nood van die liggaam en die siel. Ek sal elke leed van julle help dra en altyd My bystand aan julle verleen, omdat julle in diepe geloof in My die hande biddend tot My ophef en Ek as julle Vader julle steeds bedien volgens julle geloof. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205