BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 456

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Tyd van barmhartigheid tot die goddelike ingryping

3396 Dit sal nog `n tydjie duur voordat God Homself sigbaar sal openbaar, voor die siklus voltooi is, totdat die uur gekom het waarin die maat van die mense se gruweldade vol sal wees. Maar daar sal nie baie tyd verbygaan nie, want aan julle mense is slegs `n baie kort tydjie van barmhartigheid verleen om julle te distansieer van diegene wat hulself op `n skandelike manier voor God gedra, omdat hulle hulself op die mees gruwelike manier aan hul medemens vergryp. Maar God laat toe dat dit die uiterste toestand bereik, sodat die mense nog kan leer om die weg te herken waarop hulle is, want eers hierdie besef sal hulle motiveer om te verander.

Elke dag is belangrik en vir baie mense is dit sy laaste een en kan beslissend wees vir sy hele ewigheid, maar baie ander sal net `n paar dae oorhê voordat hulle tydelike einde aangebreek het, en dit is waarom God nog talm, alhoewel die gebeurtenis onvermydelik is en Sy plan van ewigheid af bepaal is. Maar mense se lae vlak het baie gouer aanleiding daartoe gegee, hulle liefdeloosheid het die dag nader gebring, sodat elke dag `n geskenk van God se genade aan die mensdom is deur Sy lankmoedigheid en barmhartigheid. En so kan elke dag nog steeds gebruik word en bied aan baie mense die geleentheid om te verander, as hulle maar net van goeie wil sal wees.

Daarom word hulle voortdurend op hoogte gehou van die goddelike ingryping, beide deur middel van Sy Woord, asook deur die uitruil van idees met mense wie se gedagtes van bo ingelig is oor die komende gebeurtenis. Enigeen kan `n mening vorm oor dit wat aan hom meegedeel is, elkeen kan nadink oor die wêreldgebeure, sowel as die einde daarvan, en die gedagte van `n bonatuurlike ingryping in die wêreld sal nie net by weinig voorkom nie, en dan sal `n persoon nog in staat wees om homself tot verantwoording te roep oor sy ingesteldheid teenoor goed en kwaad. Elke mens sal gewaarsku word, direk en indirek, en indien hy na die waarskuwing luister, sal hy in staat wees om voordeel te trek vir sy siel. Want dan sal hy ook die goddelike ingryping as sodanig herken, hy sal leer om te glo en sal gered word, selfs al het hy sy aardse lewe verloor.

En omdat God nog steeds mense se ore wil oopmaak vir Sy oproep, sal Hy nie Sy stem voortydig laat weerklink nie, maar die aangewese termyn sal nie volgens die goddelike orde oorskry kan word nie. En die mense moet daarmee rekening hou dat elke dag die aangekondigde een kan wees waarin Hy Homself en Sy Krag sal openbaar. Want dit wat Hy verkondig het, sal onvermydelik gebeur, maar God hou slegs die tyd verborge. Maar die dag sal kom soos `n dief in die nag, onverwags en groot materiële skade veroorsaak. En slegs die een wie se hart nie meer verbind sal wees aan aardse goedere nie, wat homself met God verenig het en weet dat hy altyd en ewig deur Hom beskerm sal word, sal hierdie dag nie vrees nie. Hulle sal egter deur Hom onderrig word om die mense voortdurend daarop te wys dat Hy Homself sal openbaar, en om hulle te vermaan om die regte weg te kies wat na Hom lei, sodat hulle ook hul toevlug tot Hom sal neem in die uur van benoudheid en hul beskerming en hulp in Hom sal vind. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205