BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 466

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Wie in My glo – Die genade van die verlossingswerk

3445 Dit is op hierdie oomblik dringend noodsaaklik om vir die genade van die verlossingswerk te smeek. Want nou sal dit blyk hoeveel sterker die wil van die mens kan wees wat terwille van die dood van Jesus, sal bid vir krag en genade.

Jesus het die mees pynlike dood aan die kruis gesterf, om vir die mense lyding te bespaar. Hy het die leed van die mens op Sy skouers geneem, Hy het die kruis vir hulle gedra en sodoende kan die mens teen lyding gespaar bly, mits hulle hulself gelowig onder die kruis plaas, mits hulle Jesus aanroep om Sy bystand, sodat Hy hulle las van hulle kan afneem en dit in hulle plek dra.

En die mens sal na hierdie aanroep versterk wees, want die goddelike Verlosser Self sal hom krag gee as genade van Sy verlossingswerk. En sy wil sal versterk word, alle angs sal van hom wyk, hy sal met meer krag omhoog strewe en aardse leed sal hom nouliks raak, omdat Jesus dit vir hom help dra.

Maar hoe min mense roep Hom egter aan om hulp. Hoe min mense bely ’n geloof in Hom en Sy verlossingswerk en hoe selde word die genade van die verlossingswerk afgesmeek en aldus bewustelik ontvang. Hulle roep God aan, maar herken Hom nie in Jesus Christus nie en daarom het die leed op aarde `n maat bereik wat oorvol skyn te wees.

En dan moet die mense die leed self dra. Hulle moet dit op hulself neem, omdat hulle nie in Hom glo nie. En daarom is die nood so hoog en die mensdom is swak van wil, omdat hulle hulle weg sonder God gaan en daarom enorm swaar belas, deur groot louterende lyding heen moet gaan.

God wil die mens op aarde nog die geleentheid gee om Jesus te herken, deurdat Hy hulle self die weg na Golgota laat gaan, die wat die omhulsel van hulle siele moet laat smelt, die wat in hulle die vonk van liefde moet laat ontsteek, sodat hulle nou ook die weg tot navolging van Jesus kan gaan en Homself as Verlosser van die wêreld kan leer ken. En as die lyding maar tot die doel bydra, dat hulle Jesus nie aan die einde van hulle lewe afwys nie, dan het hulle baie gewen en hulle sal daarvoor vir ewig dankbaar wees en sal ook die lyding seën wat hulle hierdie herkenning gebring het. Maar die vermindering van die lyding op aarde kan hulle net bewerkstellig, wanneer hulle in diep geloof tot Hom daarvoor bid, sodat Hy hulle kan help om sy kruis te dra.

Sy volgelinge sal egter alle swakheid van wil verloor, hulle sal onbevrees deur die lydenstyd heen gaan, want hulle sal die krag uit Hom put, hulle sal gebruik maak van die genade van die verlossingswerk en dus sal dit hulle nie meer aan krag ontbreek waarmee hulle alles sal kan bedwing wat die wêreld van hulle eis en waardeur hulle ook dus nie deur die leed terneergedruk sal word nie. Want Jesus dra vir hulle die leed, Hy het vir die sonde van die mensdom gesterf en so het Hy ook die straf van die sonde op Sy skouers geneem.

En die mens kan dan gesuiwer uit sy aardse lewe tevoorskyn kom, as hy maar net met ’n diep geloof in Hom om vergewing van sy sondes bid. Hy het dus die middel tot loutering, naamlik die leed, nie nodig nie, terwyl die ongelowige mens slegs nog deur leed gered kan word, mits hulle nie `n algehele verstokte ingesteldheid het nie.

Die genade van die verlossingswerk staan die mens onbegrens ter beskikking en hy kan steeds en voortdurend daarvan gebruik maak. Maar dit sal nie werk vir hulle wat God afwys nie en hulle aardse lot sal nie so eenvoudig wees nie, omdat dit die tyd van die einde is en dit moet benut word, as die siele nog gered wil word. Wie in Jesus glo, weet dat hy nie verlore is nie, want hy vlug met elke nood na die kruis. En hy sal nie tevergeefs vra nie. Sy leed sal draaglik wees, sy wil sal versterk word en sy krag tot oorwinning oor alle geestelike en liggaamlike nood sal toeneem en hy sal sy lewenstryd goed deurstaan en sy aardse weg sal suksesvol wees, want hy sal geestelik volwasse word en die ewige lewe wen. Want Jesus Self het hom beloof: “Wie in My glo, sal nie sterwe nie, maar die Ewige Lewe hê”. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205