BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 474

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Liefdeswerk aan dwalende siele

3483 Erbarm julle oor die dwalende siele en beskou hulle as siekes wat gehelp moet word. Laat hulle dus geen gebrek ly in hul groot geestelike nood nie. Die nood van die liggaam kom tot `n einde, maar die siel daarteen dra dit met haar mee in die ewigheid in, tot in die hiernamaals.

Maar daarvan kan sy gespaar bly as sy op die aarde nog tot die waarheid kan kom, wat julle die dwalende siele moet laat toekom. Help hulle as julle die geleentheid gebied word. Spreek met hulle van die liefde van God, Wie na hulle verlang. Hou hulle hul gebrekkige toestand van volwassenheid voor wat die nadering tot God onmoontlik maak. Toon hul die weg na genesing, die enigste weg wat tot die doel lei, naamlik die weg van die liefde.

Maak hulle opmerksaam dat hulle sonder werke van liefde nie tot volwassenheid kan kom nie en nie hul doel sal kan bereik nie en dat die aardse lewe slegs aan hulle gegee is vir die vervolmaking van hul siele. Rig hul gedagtes op die geestelike, hou dit aan hulle voor om na te dink oor die doel van hul aardse lewe. Verduidelik die betekenis van die skepping aan hulle, die doel van lyding en aardse nood en probeer om hulle te beweeg om hul geestelike nood reg te stel. Dit is `n liefdeswerk van reusagtige betekenis, wanneer julle julleself oor die dwalende siele ontferm en hulp aan hulle probeer bring. En laat julle nie afskrik deur `n aanvanklike afwysing nie, bring die woord van God nader aan hulle en dink steeds aan julle opdrag, naamlik dat julle verlossend besig moet wees op aarde.

Ontelbare siele bevind hulle in geestelike nood, maar hulle gee slegs aandag aan hul aardse nood en keer nie in hulself, sodat hulle `n straaltjie lig kan opwek nie. Hulle let slegs op die verbetering van hul aardse lewensomstandighede en weet nie dat dit die gevolge van geestelike nood is nie en dat dit eers reggestel moet word, alvorens `n verbetering van die aardse lewe kan plaasvind nie. Laat hulle hierdie kennis daaroor toekom en help hulle om die weg omhoog te gaan en hul siele sal julle ewig daarvoor bedank. Want hul nood word aanhoudend groter, hoe meer dit na die einde beweeg, sodat die teenstander van God steeds meer mag wen, want sy invloed is baie skadelik vir die siele.

Die kennis van die doel van hul aardse lewe kan hulle teen sy invloed beskerm en die siel met `n goeie wil kan haarself aan sy mag ontruk, sodat sy hom sal herken as boos en insien dat hy van God afgewend is. Ewenwel moet sy met kennis vertroud gemaak word en die werk van barmhartigheid moet julle uitoefen waar julle ookal die geleentheid daartoe gebied word. Julle moeite sal nie sonder sukses wees nie, want die nood is groot en die einde kom vinnig nader en elke uur moet benut word vir die koninkryk van God. So is dit die wil van God wat eerbiedig moet word, indien julle energieke arbeiders in Sy wingerd wil wees en Hom wil dien. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205