BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 48

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Lyding is barmhartigheid –"Vader, laat U wil geskied"

659 Bly by jou innerlike stem wat jou altyd sal herinner om te doen wat reg is, en onthou dat die Vader Sy kind korrek sal onderrig, as hy maar net wil luister. Want die moontlikheid is baie groter dat `n ordelike voltooiing van die werk onmoontlik blyk te wees, maar alle middele sal nietemin tot jou beskikking wees, en daarom moet jy nie bekommerd wees oor die struikelblokke wat die Heer elke keer in staat is om te verwyder as dit bevorderlik is vir die werk wat Hy gedoen wil hê nie.

En kom nou nader en ontvang ons boodskap: Wat kan nou met julle mense gebeur as God Sy beskermende hand oor julle hou? Hy sal julle liggaam en siel beskerm, Hy sal julle lei volgens Sy wil, en wat julle ookal opgelê word vir die doel om dit te oorkom, dien slegs tot voordeel van julle siele. Moet daarom nie bekommerd wees nie en plaas julleself met volle vertroue onder julle hemelse Vader se leiding. Alles op aarde het sy doel, geen mens ken die ewige Godheid se planne nie en kan dus nie maklik insien hoe goed en verstandig alles gereël is tot voordeel van die mens nie. Sy erns, wat mense dikwels sien as wreed, is altyd net `n liefdevolle manier om julle eendag iets onvergelykbaar meer pragtig te gee.

En aangesien julle julleself nie vrywillig waardig daarvoor wil maak nie, is dit God se wil om julle deur middel van lyding en droefheid op die weg te lei wat hierdie heerlikhede vir julle toeganklik maak. Eendag sal julle dit besef en die Vader hartlik bedank vir elke berisping in die aardse lewe. Mense op aarde ontvang voortdurend God se barmhartigheid en selfs lyding is barmhartigheid, wat nog onbegryplik is vir julle mense. Maar as julle julleself heeltemal toevertrou aan God, sal julle gou die seën van lyding oor julle voel, en sal julle besef hoe oneindig liefdevol julle gelei word deur die Vaderlike hand, sodat sodanige lyding `n gunstige uitwerking op julle sal hê, selfs in die aardse lewe, maar die voordeel vir julle sielelewe sal onvergelykbaar wees. En ontvang daarom alles wat die Vader aan julle stuur met volle onderdanigheid en weet dat nie een mossie op die grond sal val sonder julle Vader se wil nie, en dat alles wat Hy aan julle stuur slegs `n uitdrukking van Sy wil en barmhartigheid is, die volle omvang sal julle net kan verstaan as julle volmaak geword het, want op die oomblik is julle nie in staat om te oordeel wat nuttig is vir julle of wat tot julle nadeel is nie, daarom moet julle altyd net julle wil onderdanig offer aan julle Vader wat in die hemel is en met alle lyding en smart tot Hom bid in julle harte "Vader, laat U wil geskied." Dan sal julle ook altyd vertroos word. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205