BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 489

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Herken die tyd van die einde

3560 Dit is uitermate onwaar om die tyd van die ontbinding van die aarde as nog vêraf liggend aan te dui en bowendien is hierdie dwaling skadelik vir die siele, omdat hulle dan geen ag meer sal slaan op die vermaninge en waarskuwings van die laaste tyd nie. Net so onwaar is dit egter om die tyd te wil vasstel, want daardie kennis is vir die mens verborge. Maar God wys deur sieners en profete steeds weer op die einde wat naby is, om die mense aan te spoor om `n lewe te lei wat pas by `n einde wat spoedig sal plaasvind, om hulle bewus te laat word van die verantwoordelikheid teenoor hul siele en dat hulle steeds op die einde moet voorberei.

Die einde is naby, maar die dag weet niemand nie, buiten God. Die tekens van die tyd wys wel op die einde, dog sal dit skielik en onverwags kom vir elke mens, ook vir die gelowiges wat weet en wat hul bes sal doen om `n lewe te lei wat pas by die nabye einde. Menslike geestelike vermoë en menslike verstand sal nooit in staat wees om heeltemal in die goddelike plan van ewigheid binne te dring nie en daarom sal hulle nóg die tyd, nóg die wyse van die einde kan vasstel. Slegs waar die Gees van God werksaam is, onderrig Hy die mense op welke wyse die einde gaan plaasvind, maar sal steeds die dag en die uur wanneer dit gaan gebeur in die duister laat. Want dit het God Homself voorbehou en om daarvan op hoogte te wees, sal vir die mense verborge wees.

Die gelowiges is weliswaar in staat om aan die lae vlak van die geestelike ontwikkeling, die tyd van die einde te herken en dan ook daagliks die koms van hul Heer te verwag en deur hulleself innig met Hom te verbind, sal hul dit ook bemerk wanneer die dag van die oordeel in aantog is. Wie egter die tyd vooraf wil vasstel, wie glo om ingewy te wees, sonder `n kennelike werksaamheid van die Gees, sal met sy aankondiging dwaal en aan hom sal die mense ook geen geloof skenk nie, want hy sal slegs daartoe bydra om die ongeloof aan die einde te versterk.

Selfs die voorloper van die Heer, wie deur God Self na die aarde gestuur is om die besluiteloses te red, selfs hy sal geen dag aanwys nie. Ook hy sal die nabye einde verkondig en die mense steeds weer vermaan, om dit daagliks en op elke oomblik te verwag. Hy sal deur God se Gees verlig wees en die Gees van die Vader, Wie Homself in hom en deur hom sal openbaar, ken waarlik die dag en die uur. En tog hou Hy dit ook nog vir die mense geheim, omdat dit vir hulle nie goed sal wees om dit te weet nie. En so sal die uur skielik en onverwags kom, net soos wat God dit verkondig het, - te midde van die vreugderoes van die wêreld sal Sy Stem weerklink, tot ontsteltenis van die ongelowiges, maar vir die gelowiges egter, tot troos en vreugde. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205