BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 499

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die geestelike en die aardse wêreld staan teenoor mekaar

3593 Die aardse wêreld en die geesteryk staan teenoor mekaar, daarom is die eise aan die mense ook van so ’n teenstrydige aard. Nooit kan die mens beantwoord aan die aansprake van beide nie, want hy moet onvoorwaardelik vir een kant kies.

Die geesteryk kan begryplikerwys slegs geestelike goedere uitdeel en dit onder voorwaarde, wat indruis teen die begeertes van die wêreld, terwyl die wêreld die mense aardse skatte bied. Die begeertes van die wêreld staan egter in die weg van die eise van die geesteryk, in soverre dit liggaamlike genot en behae op die voorgrond stel en vir die siel die strewe na die geesteryk bemoeilik of selfs heeltemal onmoontlik maak, want die siel moet die eise van die geesteryk nakom en die liggaam vir dieselfde verlange probeer wen, wat egter die opgee van aardse verlange daarmee meebring.

Sodoende staan twee wêrelde teenoor mekaar en die mens word voor die keuse gestel watter wêreld hy gaan kies. En steeds sal die een wêreld die prysgee van die ander eis. Want steeds sal óf die liggaam óf die siel hulleself moet uitspreek, d.w.s. die siel sal moet kies wat belangriker is, haar eie omvorming of die welbehae van die liggaam, gedurende die tyd van die lewe op aarde as mens. Die geesteryk skenk sy kosbare gawe waarvan die mens die volle waarde nie kan begryp nie, wat egter onverganklik is en sal vir die siel `n rykdom beteken wat sy in die geesteryk kan benut vir haar eie saligheid.

Die wêreld bied die liggaam wel ook skatte, maar hierdie is verganklik en kan nie saamgeneem word na die geesteryk nie. Hulle sal vergaan soos wat die liggaam vergaan, wanneer die siel hom verlaat en van die aardse wêreld heengaan na die geesteryk. En omdat die siel op aarde slegs van een ryk kon ontvang, is sy dan in die geesteryk arm aan goedere, wanneer sy die aardse wêreld voorrang gegee het. Daarenteen lewer die vrywillige prysgee van aardse goedere haar onvermydelik geestelike besittings op, want sy het die aardse dinge opgegee toe die liefde in haar werksaam geword het, anders sou die begeerte na aardse dinge oorheersend gewees het.

Waar die liefde egter ontwaak het, streef die siel bewustelik of onbewustelik na die geesteryk en sy skenk dan geen aandag meer aan aardse goedere nie. Dus word die siel van die mens voor die keuse gestel gedurende haar aardse lewe om óf die aardse wêreld, óf die geesteryk tot doel van haar strewe te maak. En na gelang van haar keuse, bepaal sy ook haar lot in die geesteryk waar sy sal heengaan wanneer die proeftyd op aarde vir haar verby is en waar geestelike rykdom of armoede, saligheid of `n betreurenswaardige toestand dan op haar sal wag. Maar die saligheid vereis die oorwinning van alles wat aan die wêreld behoort en wat dus verganklik is. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205