BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 5

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Ou Testament

185 Jou geestelike kennis sal groei as jy gewillig jou vertroue in ons plaas en toegewy bly aan jou Verlosser in konstante liefde. Ons word beveel om jou te vertel oor die leerstellings van die Ou Testament. Voor die Verlosser `n mens geword het, het God Sy stem aan sy profete gegee en Sy woord deur hulle oorgedra. Hulle het geleer dat die Christus sou kom om verlossing te bring vir die hele mensdom. Maar die Heer God het nooit vir hulle opdrag gegee om inligting te verskaf oor die sondes van die vaders nie. Net soos vandag, het God altyd aan mense verkondig dat hulle in geloof en met liefde vir die Skepper moet lewe. En tog het mense dokumente in die lewe gebring wat bedoel is om te getuig van God se wil. Dit kan aanmatigend genoem word as sodanige dokumente nie geproduseer was met die beste voorneme om sodoende God die Skepper van die hemel en die aarde te dien nie.

En nou, as gevolg van hierdie leer, probeer mense alles ontken, selfs die woorde van God self, wat Hy deur sy profete gegee het tot voordeel van die mense. Verwerp dus nie wat buite jou oordeel is nie. Laat God opnuut regeer en aanvaar wat Hy in duidelike woorde aan julle stuur, wat julle harte sal aanraak en wat julle beter sal verstaan as die boek van die vaders. Maar dit is verkeerd om te oordeel wat julle nie verstaan nie, dit moet julle ook nie verwerp nie, want sodoende kan julle ook baie waarheid verwerp. Geen huis behoort sonder die Woord van God te wees nie, selfs as die ou boek nie meer vir jou enige troos gee nie, ignoreer dit nie.

Tye het verander en daarmee saam ook mense se manier van praat. Verloën nie die Woord van God nie, in plaas daarvan, vra die Vader vir verligtende lees, dat julle reg verstaan wat Hy deur die profete aan julle gegee het, en dat die leer van die waarheid oorgedra moet word na jou toe. Weer en weer sal die goddelike Vader se liefde maniere en middele vind sodat Sy leer `n weg sal vind in mense se harte en sal jou beskerm teen valsheid. Hy sal jou gedagtes lei, as jy net wil verstaan en goddelike waarhede ontvang uit die Boek van Boeke, en nie probeer om mense se swakhede en foute op `n menslike manier te bepaal nie.

Slegs suiwer, deugsame, God-toegewyde denke sal instaan vir die waarheid van die woorde wat God liefdevol deur Sy instrumente aan Sy aardse kinders oordra. As hierdie denke gekombineer word met aardse strewe, as dit nie heeltemal gefokus is op die Hemelse Vader nie, dan sal elke werk wat deur menslike hande geskep is, nie meer suiwer goddelik wees nie, maar menslike misleiding wees. Dit verduidelik waarom so baie geestelike ondersoekers weier om die geestelike leerstellings te aanvaar. Maar hier is die feit weereens van toepassing, naamlik dat die wetenskap nie in staat is om te verstaan wat waarheid is en wat verkeerde leringe is nie. Hierdie insig kom slegs diegene toe wat by die Hemelse Vader skuil en Hom vra om verligting. Hy sal nie Sy genade vir hulle weier nie en hulle op die regte weg lei, naamlik die weg van insig. Dus, vertrou jouself toe aan ons woorde en neem kennis van alles wat God jou skenk om die suiwer waarheid aan jou te openbaar. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205