BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 500

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Alles is God se wil of toelating

3594 Jy sal oplettend moet wees en sal elke gebeurtenis as deur My gewil of toegelaat moet beskou, indien jy seën daaruit wil haal vir jou siel. Slegs die voortdurende sekerheid dat My wil agter alles staan wat gebeur, sal jou rustig laat word, ofskoon jy in 'n bewese tyd vol onrus leef wat vir jou in ’n vergrote mate moeite en sorg sal beteken. Sodra jy My oral en in elke gebeurtenis sal erken, sal alle onrus van jou wegval, want dan weet jy dat Ek ook bereid is en die mag het om vir die enkeling 'n meer gunstige toestand te skep. En hierdie geloof sal nie deur My beskaam word nie, want 'n sterk geloof probeer Ek maar net te ontwikkel omdat Ek dit nodig sal hê gedurende die komende tyd, omdat Ek op aarde steunpilare nodig sal hê wat slegs deur 'n sterk geloof daartoe in staat sal wees om my ryk op hierdie wêreld te help bou of om dit te beskerm teen verwoesting deur my teenstander.

Hierdie sterk geloof probeer Ek om in jou te ontwikkel. Ek probeer om dit voortdurend te verdiep en onderrig jou onophoudelik deur middel van gedagtes oor My skeppingskrag en My wil om lief te hê en vir die gees inagnemende deur elke gebeurtenis om jou heen daarmee in samehang te bring. En wanneer jy dus op alles sal ag slaan en in die besonder op jou lewensweg, dan sal jy steeds My liefde vir jou moet insien wat steeds weer paaie sal vind wanneer jy hulp benodig. En jy sal jou in die volste vertroue aan jou lot oorgee, want Ek, jou Vader van ewigheid, lei jou wel korrek. En vir My is niks onmoontlik nie, as jy maar in vaste geloof aan My liefde en krag My hulp verwag. Ek wil dat jou geloof sterk sal word en moet dit daarom ook aan beproewings blootstel waar dit moet bewys, waardeur dit sterker sal word totdat dit onwankelbaar geword het en jy nou ’n deugsame implement vir My op aarde geword het.

Niks gebeur sonder My wil of My toelating en alles kan jou tot seën strek as jy dit vanuit hierdie standpunt bekyk. Want dan sal jy My ook steeds in jou nabyheid voel. Jy sal nie net voel nie, maar van alle sorge bevry wees, omdat jy dit kon toevertrou aan My, die Sterkere wat jou altyd help wanneer jy daarvoor vra. Ek sal steeds aan jou kant staan, sodra jy maar net My teenwoordigheid sal toelaat deur jou geestelike verbondenheid met My, deur goeie gedagtes en goeie werke, sodra jy jouself aan My leiding sal oorgee en ook moedig dit wat onoorwinlik lyk, sal wil oorkom met My hulp. Dan sal elke las of hindernis kleiner word. Dit sal inmekaarstort en stap vir stap sal jy naderkom aan die doel, omdat Ek by jou sal wees, omdat Ek met jou meegaan en jy aan My hand veilig en verseker jou doel sal bereik. Glo daarom en beskou alles as My wil, wat ookal oor jou kom. En glo dat vir My, die Liefde en Bron van krag van ewigheid, niks onmoontlik is nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205