BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 51

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Misbruik van mag

665 Enigiemand aan wie gesag op aarde gegee word, sal sy amp oordeelkundig moet administreer, want My wil het hom die mag gegee wat hy nou volgens My wil moet beoefen. Mense plaas dikwels groot waarde op die uitoefening van laasgenoemde, met soveel vertoon as moontlik en vergeet in die proses dat die volheid van mag op geen manier hierop berus nie en dat hulle dit te enige tyd kan verloor. Om teen My wil op te tree, is `n teenstand teen die Een wat hulle aangestel het as regter. En as hele sirkels verenig om verkeerde dade te pleeg, groei die skuld van die regerende magte eksponensieel en alle druk uitgeoefen deur hulle, lei tot `n enorme verantwoordelikheid.

Laat Ek julle vertel: Die dae dat iemand die wêreld regeer tot die mensdom se afsku is getel, en wie glo dat hy die uitsluitlike reg van bestaan op aarde het, maak `n groot fout. Dit is nie julle nie, maar Ek wat die mense op hierdie wêreld geplaas het, sodat elke siel volwasse kan word in die verloop van sy lewe, en dit wat julle geniet, moet julle ook vir ander gun; moenie toelaat dat talle mense ten prooi val aan groot ellende nie, maar toets julleself aan hulle. Ek stel self reg waar nodig, en My oordeel is regverdig.

Julle moet nooit julleself geregtig voel om die hele wêreld in beroering te bring nie. Julle moet op geen manier julle gesag met mag uitoefen nie, maar tree op soos wyse en liefdadige regters, sodat julle aksies eendag genadig en verstandig beloon kan word, want, “oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie”.

Julle optrede op aarde het sulke vreeslike gevolge in die hiernamaals; en as julle maar net geweet het wat se lot op julle wag, sal julle so met afgryse vervul gewees het, dat julle nie in staat sou wees om verder te lewe nie. Moenie My Liefde en barmhartigheid vergeet wat dit self aan alle wesens op aarde gegee het nie. Ek alleen het die mag op Aarde en in die Hemel, Ek sal weet hoe om diegene te straf wat My wette so oortree dat vrees, ellende en angs die gevolge van hul bevele is. Die Laaste Oordeel sal almal beïnvloed, ongeag waar hulle vandaan kom, en dan sal dit wys wie in sy aardse weg regverdig was en wie geweier het om My te erken en My wil te volg. Want alle mag in die hemel en op aarde is aan My gegee. Die mensdom sal vreesbevange wees en diegene wat My wil verontagsaam het, sal dan gestraf word, en Ek sal diegene swaar straf wat teen My gekant was en harteloos en willekeurig onreg gepleeg het op die aarde. Probeer om die mensdom te hervorm, dan sal julle die regterlike amp volgens My wil uitoefen, en nie dat julle onmenslike wrede strawwe op hulle plaas wat nooit `n seën vir julle sal wees nie, nóg in hierdie of in die ander wêreld; want julle optrede is slegs wraak en vergelding, maar nie `n regverdige uitoefening van julle mag nie. Julle oorweeg gedurig net hoe julle jul gesag kan verhoog en skram nie weg om middele te gebruik wat julle onteer nie, en daarom sal julle nooit in staat wees om barmhartigheid in My oë te ontvang nie, want julle aksies is sondig en verfoeilik. Dit lyk of die mensdom fisies baat vind deur julle, maar julle siele sal in diepe duisternis verlore gaan, as die dryfkrag van julle gedrag nie liefde en deernis is nie, en so sal die ellende van die mensdom wat julle verdruk, duisendvoudig terugval op julle, want Ek het inderdaad aan julle die mag gegee, maar nie die reg om dit te misbruik vir dade van geweld wat ver buite My wil is nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205