BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 510

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Groot ontbering vóór die laaste reddingsmissie

3620 En so lei Ek julle op `n weg wat, hoewel inderdaad hard en klipperig, definitief by die doel sal eindig wat julle op aarde moet bereik. Julle sal nog vreeslike ure beleef en sal steeds nader aan My moet kom, julle sal baie ellende in julle omgewing sien en sal julleself dikwels afvra waarom Ek sulke wanhoop toelaat. Julle sal self groot ontbering ervaar en sal My in vrees aanroep, maar julle gebede sal nie tevergeefs wees nie. Ek sal altyd gereed wees om te help wanneer die ontbering sy hoogtepunt bereik het, soos wat Ek julle beloof het, omdat Ek julle teen die ergste sal beskerm, omdat julle Myne is en My wil dien en as My arbeiders die voordeel het van My versekerde beskerming. Wat ookal gebeur, moenie opgee nie, omdat wat My Wil toelaat om te gebeur, noodsaaklik is vir die siele van mense wat na aan julle is en My nie kan vind nie. Maar wanneer die tyd reg is, sal Ek tussenbeide kom. Ek sal geen steen onaangeroer laat om meer siele te wen alvorens Ek die laaste reddingsmissie vóór die einde begin het nie, want baie sal hul aardse lewe verloor en Ek wil nog die lewe van hul siele bewaar, sodat hulle die geestelike koninkryk met `n skynsel van lig kan ingaan.

Dit is die doel van die groot ontbering vóór die einde. En julle sal getuies wees daarvan, al is dit net tot sovêr as wat dit vir julle draaglik sal wees. Die haat en die liefdeloosheid van mense sal die begin van die teenspoed wees, hulle kan nie tevrede wees nie, hulle sal nie in vrede wil lewe nie, hulle sal haat aanblaas op enige manier en sal die mense so in groot probleme inforseer. Hulle sal deur Satan regeer word en sal sy gewillige dienare wees. Geen huis sal gespaar bly van vyandige dade nie, geen mens sal van lyding gespaar word nie en geseënd is hy wat sy toevlug in My neem, hy sal gehelp word en telkens deur My sterke hand gelei word, telkens sal sy weg verlig word en sy doel sigbaar wees, wat Hom vreugdevolle hoop sal gee om alle teëspoed moedig te oorwin. Wie My hand sal neem en hom daardeur laat lei, hoef nie te vrees nie, maak nie saak hoe erg sy ontbering sal wees nie. Wie My aanroep, sal Ek verhoor en hom nie sonder hulp laat nie. Omdat Ek julle My Woord gegee het dat Ek julle sal beskerm en vir julle sal sorg, dus kan julle My met blinde geloof vertrou en alles aanvaar wat met julle gaan gebeur, omdat My wil alle ontbering op die regte tyd sal beëindig. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205