BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 54

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die seën van siekte en leed

687 `n Toestand van lyding dwing die mens dikwels om sy hele lewe van naderby te oorsien en dit is gunstig vir die siel en ook heel dikwels vir die liggaam, omdat die mens in die besef van sy verkeerde denke en handel, `n verandering van sy wese nastreef, wat ook `n gunstige uitwerking op die liggaam kan hê, in die opsig, dat `n beskaafde lewenswandel tot handhawing van `n gesonde liggaam, of tot genesing van `n siek liggaam, baie kan bydra. Dikwels moet die liggaam deur siekte en swakte getref word om die mens te laat besef dat sy lewenswandel heeltemal teen God se orde ingaan, want alle waarskuwings en vermaninge wat God die mens laat toekom, bewerk nie wat siekte dikwels tot stand kan bring nie. Die mens is nou in `n sekere sin gedwing om hom van die wêreld en sy vreugde af te wend en hy sien dan die aardse lewe in `n heel ander lig.

Hy sien dan die broosheid en hulpeloosheid van die liggaam in, asook die gevoel van eie swakheid en die onvermoë om hom uit hierdie toestand te bevry en dit bring hom onwillekeurig by hoër geestelike gedagtes. Hy sal hom dan baie eerder met vraagstukke besig hou wat `n gesonde mens glad nie aan dink nie. En sulke gedagtes kan aanleidend wees om te verander, dog alleen as hy hom nie daarteen verset nie. Dan kan die geestelike wesens ook hul arbeid aan die siel van so `n mens begin, deurdat hulle hom steeds meer sal beïnvloed, wanneer hy begin vrae stel wat hom deur die geestelike wesens deur heldere gedagtes beantwoord word. Hy word dan meer en meer in `n geestelike atmosfeer gelei, wat hom weldadig laat voel en hom meer innerlik laat word.

Hy sou `n baie lang tyd nodig gehad het, eer hy in die aards gewoel tot dieselfde insig sou kom. Die tyd sou vir die siel nutteloos verbygegaan het, maar so kan `n kort tyd soms al voldoende wees om hom aansienlik verder te bring.

Daarom moet leed die mens nie ongelukkig maak nie, maar moet dit selfs as `n bewys van liefde van die ewige Godheid aangesien word. Dit sal die mens spoedig insien wat deur leed die regte weg geneem het en nou hierop verder kan gaan, om ywerig te werk vir die heil van sy siel. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205