BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 55

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Aardse besit en eieliefde -Geestelike besit en naasteliefde

688 Die werk in liefde sal steeds `n uitgestrekte arbeidsveld bly, onophoudelik sal julle daarin kan oefen, as julle julself maar net wil neig tot die ewige Godheid. Aan die volheid van liefdeloosheid onder die mense sal julle ook kan herken, hoevêr die gees van die mens hom verwyder het van die wete dat daar `n God is en hoe hy ook maar na die bevrediging van sy "ek" soek en alle liefde waartoe hy in staat is alleen die "ek" geld. En van hierdie eieliefde gaan daar altyd net onheil uit. Die begeerte om alles wat moontlik is vir homself te besit, is die rede vir alle slegte gewoontes en ondeugde, wat dan aan so `n mens vol eieliefde kleef. Julle kan dit al sien aan die eenvoudige proses van die vermeerdering van besittings. Die mens sal altyd net probeer om alles vir homself te verkry wat vir hom begerenswaardig voorkom en geen manier ontsien, selfs wat teen God se gebooie ingaan, om dit te verkry nie. Hy sal wederregtelik of deur lis en bedrog probeer om sy medemens skade te berokken om dit sy eie te maak. Hy sal die leuen nie ontsien, wanneer iets hom maar die geringste voordeel oplewer nie. Maar die liefde vir sy medemens sal hy nooit meer beoefen nie en sodoende ontbreek by hom alles wat hom nader aan die ewige Godheid kan bring.

Maar in dieselfde mate sal die werksaamheid in ware naasteliefde `n seënryke uitwerking hê. Hierdie mens sal altyd sy bes doen om die naaste te beskerm teen alles wat vir homself nadelig lyk en hy sal hom steeds ophou met die waarheid en lewe volgens die gebooie van God en sodoende ook, deur die aktief wees in werke van naasteliefde, homself altyd mag verbly in die teenwoordigheid van God. Wie onbaatsugtig sy medemens die goeie gee, sy geestelike besit sal groter word en hom in die hiernamaals `n onverganklike loon oplewer. En slegs die wil van die mens sal nodig wees om hom te laat juig in die hoogste geluksaligheid na die liggaamlike dood.

Die verlokkinge van die wêreld is die teenpool en die mens in sy blindheid sien die onwaardigheid van aardse plesiere nie in nie; veeleer probeer hy homself op alle maniere hiervan meester te maak en sy lot in die hiernamaals is daarom armsalig en vreugdeloos, omdat hy in dieselfde mate gegee sal word, as wat hy in die aardse lewe aan sy medemens gegee het. Wie nou al te veel van homself hou, kan die goddelike genade nooit vir homself verkry nie, want God sal sy doen en late nooit seën nie. Alleen die beoefening van liefde teenoor die naaste verseker dit aan hom. Wie bereidwillig van sy besit weggee, sal dubbel ontvang en nie net aards nie, maar in nog groter mate geestelik, want die liefde is die grootste en slegs deur liefde kan die mens homself al op aarde verlos. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205