BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 63

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Natuurwette – Verandering en roofbou op die aarde. (1)

737 In die sigbare wêreld is alle wette in die natuur so deur die Skepper gegee dat die geringste handeling wat daarmee in stryd is, ook `n sigbare verwoesting van die geskapene voortbring. En daarom moet die goddelike Wil en Sy Almag werksaam bly om die bestaande te behou. Dus kan geen geestelike op die aardse wêreld na willekeur `n verandering van die natuurgebeure bewerkstellig wat nie ooreenstem met die Wil van die Skepper nie. So sal ook die mens nooit op die een of ander manier kan inwerk op die natuurwette nie en sy strewe om dit self omvêr te werp, sou tevergeefs wees.

Baie moontlikhede kom die mens egter toe, as hy saamwerk met die Wil van God en so as te ware deelneem aan die vorming of hervorming van die aardoppervlak, dus in `n sekere sin ook skeppend besig te wees op die aarde. Maar dan moet ook die wil van die mens hom onder die goddelike Wil plaas, as die tot stand gebragte werk bestaande moet bly. Alle handelinge van die mens moet hulself by die natuurwette aanpas, omdat `n buite beskouing daarvan `n onmiddellike verwoesting tot gevolg kan hê, of ook `n stadige verval van die heeltemal.

Waar die natuurkragte, wat ooreenstem met die Wil van God, by die aardse werke hulself as bevorderlik bewys, sal ook al die skeppings van die mense gunstig beïnvloed word. D.w.s. die mens verrig dan net wat die Wil van die ewige Godheid is, al wil hy dit ook skynbaar self. Al die werksaam wees daarteen, wat nie so deur God gewil is nie, en wat indruis teen die natuurwette, sal net mislukkings oplewer.

Dikwels laat die gevolge homself nie dadelik voel nie, en dit laat die mens tot die verkeerde gevolgtrekking kom, dat hy kan optree volgens eie goeddunke, maar dan is die skadelike gevolge vir die mensdom baie omvangryker, maar vir die verblinde mens dikwels ook dan nog geen bewyse van sy verkeerde optrede en denke nie. So sal ook die grondroof, in en op die aarde, homself op `n skrikwekkende manier uiter aan die mensdom, soos wat hierdie dinge toeneem wat nie strook met die Wil van God nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205