BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 64

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Natuurwette – Verandering en roofbou op die aarde (2)

738 In die vervolg sal alle herstrukturering wel bevorder word en die mense sal probeer om die gevolge te benut. Wanneer die skade wat so ontstaan as onafwendbaar vir die primêre lewensbelang word, sal dit slegs solank moontlik wees, tot die mees ernstige gevolge na vore kom, wat vir die mense `n lewensbedreigende uitwerking sal hê. Want die kleiner kwaad is die probleem, maar om dit te wil keer deur die in stel bring van die eie lewe, is teen die goddelike ordening en dus in stryd met die natuurwette.

Daarom waarsku God vir alle gewelddadige ingryping in Sy skeppingswerke, sodat die mensdom hulleself nie aan ondergang sal prysgee nie. En dit is baie raadsamer om met minder tevrede te wees as om `n oorvloed vanuit die aarde te wil onttrek, want as dit alleen gebeur om aardse goedere te vermeerder, sal die goddelike Skepper nie Sy toestemming gee nie. Want so `n strewe sou nie opbouend wees nie, maar storend en moet gevolglik `n nadelige uitwerking vir die mensdom hê.

Maar laat julle handelswyse en jul maatreëls alleen maar die welsyn van die mensdom tot grondslag hê, stel dus die eie aardse voordeel laaste en voldoen alleen aan die behoeftes van die mensdom, dan sal die Liefdeswil van die Skepper werksaam word en daarna streef om dit, wat vir die welsyn van die mense uit die aarde onttrek word, ryklik te vervang, want dan handel die mensdom nie uit eie wil nie, maar binne God se Wil. En dit is geen oortreding van die natuurwette nie, maar beantwoord heeltemal aan die goddelike ordening.

Die wêreldgebeure sal die bewys lewer dat alle verwoesting sy oorsprong het in onversadigbare gierigheid na aardse besit en dat die Wil van God dit sal stopsit waar `n sekere grens bereik word, wanneer Hy die mensdom nie heeltemal aan ondergang wil oorgee nie. Dus kan die mens nooit ongestraf teen die goddelike wette handel nie, sodat hy homself en sy medemens nie na liggaam en siel in gevaar stel nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205