BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 65

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Natuurwette – Verandering en roofbou op die aarde (3)

739 Luister na die Stem van bo: Dit is `n gevaarlike spel om die natuur te wil trotseer en die roofbou van die aarde word te sterk toegepas in party gebiede, wat die rustige vreedsame volk moet dien om hul liggame te voed. In so `n omgewing moet nog onvolwasse natuurgeeste in groot getalle vrykom, wat hulle nou ook sal uiter. En hulle aktiwiteit bly dan beslis nie vir die omgewing verborge nie, omdat hulle vanuit die binneste van die aarde uitbarstings voorberei, wat juis die werk van sulke vrygeworde geeste is.

So `n gebeurtenis kan slegs begryp word wanneer die mens dit eers probeer voorstel watter ontsaglike aktiwiteit homself moet ontwikkel, wanneer hierdie rigiede vorm, wat op sigself geestelike substansie bevat, skielik opgelos word en al die geestelike substansie, wat nooit werkloos kan bly nie, nou tot volle aktiwiteit oorgaan, sodat hierdie aktiwiteit hom nou op een of ander manier moet uiter.

Die mensdom dink nie daaraan dat hulle self die slagoffer is nie en dat die werksaam wees van die natuurgeeste dit op so `n manier wys, dat die rus van die mensdom vroeër of later erg versteur sal word deur veranderinge in die natuur, wat weer die voedselvoorsiening van die mensdom in twyfel trek en soms ook voelbaar te herken sal wees, deurdat dit ongunstig inwerk op die gemoed en op die siel van die mens en so die mensdom wat sulke hoogtes bewoon, aan bose invloede van die vry geworde onryp geestelike wesens blootstel.

Slegs `n mens wat geestelik gevorderd is, kan dit werklik insien en beoordeel. Die mense sonder sodanige kennis aanvaar al hierdie verskynsels met vanselfsprekendheid en weet nie dat hulle self die oorsaak is van die liggaamlike en geestelike haglike toestand, waarin hulle hulleself op aarde bevind en dat die groot sug na wins die aanleiding is vir die mensdom om die aarde binne te dring om soveel moontlik skatte uit te haal nie.

Maar nooit kan so `n strewe die toestemming van die Skepper hê nie. En so sal `n handeling teen Sy Wil en teen die natuurwette ook `n omvorming van die aarde tot stand bring, wat hom nie gunstig sal laat voel vir die mensdom en nog veel minder vir hul siele nie. Want teen die natuurwette moet die mens nie stry, as hy nie skade wil ly aan liggaam en siel nie. Amen.

 

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205