BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 67

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die geloof van die Christendom vir drie jaar getoets (2 Januarie 1939)

754 Saam met elke taak gaan daar `n bepaalde verantwoordelikheid en `n kind van die aarde moet met groot toegewydheid daarna strewe om dit na te kom en nie toelaat dat middelmatigheid binnesluip nie, omdat `n taak soos hierdie `n groot verpligting vereis en dat dit te groot is om saam met die daaglikse werk te doen. En laat dit ’n so indruk op jou maak, dat jy al jou wilskrag en toewyding vir hierdie taak sal gee, sodat dit nie weens onbenullighede beperk word nie. Begin nou:

Dit sal drie volle jare neem vir die Christendom as geheel om sy geloofstoets te deurstaan, naamlik om of vas te staan in sy geloof in Jesus Christus as Verlosser van die wêreld, of om dit heeltemal te versaak. En in hierdie drie jaar sal `n duidelike skeiding plaasvind, want die wêreld en sy aanhangers sal probeer om heeltemal te skei met geloof, terwyl die ander hulle steeds stewiger sal saamvoeg, met meer innige toewyding aan hul Redder en Verlosser as ooit tevore.

Die laasgenoemde groep sal inderdaad veel kleiner wees en daarom moet daar `n groot verderf oor die wêreld kom om te red wat nog nie volledig aan die Satan gebind is nie. Die groot groep wat Jesus ontken gaan `n vreeslike tyd tegemoet. Die Heer is sonder genade waar geen ag geslaan word op Sy Woord en Sy advies nie en dit bespot en gehoon word. Dit is van groot belang om te weet dat die Heer telkens probeer om mense met liefde en sagtheid te benader, maar dat Hy steeds meer verharde harte ondervind; hoe Hy ookal besorg is vir die terugkeer van Sy gevalle kinders, dit word nie erken nie; wat dus slegs een middel laat om verharde harte sag te maak, want alle sagtheid en genade was tevergeefs, omdat geen notisie daarvan geneem was nie.

Slegs deur groot beproewing en nood sal die mensdom hul weg terugvind na hul Skepper, maar dan moet die harte spreek, want die Heer sal nie lippegebede in ag neem nie, en daarna sal daar nog `n skeiding in die laatste uur wees wat die onwetende `n vals beeld sal gee. `n Diepe sug na die Vader van Oneindigheid sal voldoende wees om `n kind van groot gevaar te red. Maar die wat nie in Gees en in Waarheid bid nie, sal tevergeefs roep, aangesien hul geroep nie gehoor sal word nie; en so sal daar nie veel wees wie in die laatste uur hul verhouding met die Vader erken nie, maar vir enkeles sal dit waarlik `n seën wees. Amen. (NS: Let op dat hierdie boodskap by net voor die uitbreek van die 2de Wêreldoorlog gegee is)


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205