BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 76

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Weg van die siel op aarde -Leer van herbeliggaming (2)

787 Beskou die Grootte en Almag van God voor julle gees en dan eers sal julle die onmeetlike Liefde kan verstaan wat julle mensdom omvou, dat elke klein lewende wese homself in voortdurende versorging van die hemelse Vader bevind en nooit meer verlore kan gaan nie, want die Liefde van God het ontelbare middele en maniere om ook die mees onwaardige, hom bewustelik teen die Wil van God versettende sieledele, tog nog op die weg van insig te lei, al is dit ook na `n onuitspreeklike lang tydperk. Steeds word daar aan die sieledele nuwe omhulsels toegewys en steeds weer is die ontwikkelingsgang daarvan deur so baie weerstande `n nuwe geleentheid om volwasse te word. Om so groot moontlike geestelike volwassenheid in die aardse lewe te verkry, is egter vir die siel uiters winsgewend, want die stryd in die aardse lewe is op sigself wel swaar en vereis baie oorwinning, volharding en arbeid, maar dit is juis gedurende die aardse lewe dat die sieledele oorvloedig voordele gebied word, wat die volwassewording, in verhouding, in so `n kort tyd moontlik maak. Maar waar die wil van die mens hom baie afwerend opstel teenoor die aangebode fasiliteite, is `n volmaak wording te betwyfel, ja dikwels is daar eerder `n agteruitgang te rapporteer.

Nou is die Liefde van die Vader in die Hemel steeds weer bedag om die wese na haar laaste bestemming te voer, en die siel word nou in die hiernamaals geleentheid gebied om aan haar vervolmaking te werk en op te klim na die toestand wat `n losmaking van alle materie tot gevolg sal hê. Dit is `n baie moeilike onderneming in `n wêreld waarin al die tasbare slegs in die verbeelding van die wese bestaan, waarin die siel as te ware nog vasgevang is in alle begeertes en wêreldse luste, waarin sy aan alle aanvalle van daardie soort blootgestel is en haar nie deur eie krag kan bevry nie, waarin alle begeertes, wat in die aardse lewe tot vervulling van die aardse verlange bygedra het, nou tot kwelling word, omdat daar nie meer aan voldoen kan word nie en hulle die siel hierdie kwellende toestand vir so lank berei, tot sy haar bewustelik daarvan afwend en `n verlange na suiwer geestelike genoeë bemerk. Aan so `n begeerte sal dadelik gehoor gegee word deur die in liefde werksame, meer volmaakte geestelike wesens, wat alles doen om `n ongelukkige siel van haar toestand te bevry. Die hulp word dadelik aan die siel verleen, haar wil moet egter net aktief word en haarself wegdraai van dit wat haar nog met die aarde en die wêreldse begeertes verbind.

Waar en hoe die omvorming van die sieledele gebeur, wat die herbeliggaming op aarde betref, is vir die mense nog steeds `n aanleiding gewees tot geskilpunte. So moet dit vir julle voldoende wees om te weet dat oneindige tye verbygegaan het en ontelbare omhulsels in die mees verskillende vorme jul siele omsluit het; dat al hierdie lewende wesens wat deur God se Wil in, op en bo die aarde woon, steeds in die nouste verbinding staan met die doel van volwassewording op aarde, sodat die laaste stadium as mens op die aarde deurgemaak kan word; dat met die verlaat van die aardse liggaam, die siel in `n ten volle onafhanklike ryk oorgaan, dit maak nie saak watter toestand van volwassenheid die siel op aarde bereik het nie. Vir haar verdere ontwikkeling is daar ook die mees ondenkbare geleenthede buite hierdie aarde en as die siel eens haar liggaamlike aardse omhulling verlaat het en die duisende jare durende verblyf op die aarde nie uiteindelik haar volwassenheid teweeggebring nie, dan begin sy in die hiernamaals `n bittere moeilike worsteling, wat die worsteling in die aardse lewe ver oortref. `n Hernude beliggaming op die aarde sou ongeveer dieselfde gewees het as wanneer die Vader teenoor `n onmondige kind, wat weier om Hom te gehoorsaam, hom weer en weer geduldig oorsien, in plaas daarvan om hom in `n streng skool te plaas wat hom die verkeerde van sy handeling laat insien. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205