BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 84

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Sinlike liefde

873 Julle ontvang vandag, ter versterking van die gees, nog `n openbaring oor die liefde en wel met betrekking tot `n bepaalde sienswyse. Dikwels word daar so iets deur die mense met die woord “liefde” bestempel, wat wel ook `n liefde is, maar tog heel ver van dit wat vir die mense gepreek word, waarvan die beoefening die eerste en laaste doel vir die mens moet wees.

Dit is die sinlike liefde wat julle so dikwels, as vallend onder die begrip “liefde”, wil opneem. Maar julle moet weet dat julle eerder die ware liefde sal verwoes, as julle nie die sinlike liefde in julle afweer nie, want dit is `n spel van bedrog van die bose. Dit is die bose se middel waardeur hy die menslike siel maar al te dikwels in sy strik vang. Die mens gee hom heeltemal oor aan die mag van die bose as hy nie die fisiese begeertes van die liggaam teenstaan nie. Dit is hierdie liefde wat poog om te besit, wat egter nooit die mens kan veredel nie en dit daarom ook nie kan lei tot die vereniging met die Hoogste Wese nie.

Dus moet die mens veral op sy hoede wees dat sy siel en haar geestelike vooruitgang nie deur loutere liggaamlike verlange in gevaar gestel word nie. Hy moet insien dat dit baie moeiliker is om hierdie begeertes weer te onderdruk as hy eenmaal daaraan verslaaf geraak het en ook dat alle liefde op aarde, wat slegs wêreldse belange dien, nooit reg voor God kan wees nie, want liefde wat nie gee nie, maar slegs die vervulling van eie begeertes is, sal ook slegs aardse resultate oplewer en om hierdie rede is dit nie deur God bedoel nie, want God beskou slegs die die hart se mees innerlike gevoelens. As dit nou waarlik onbaatsugtig is en maar net steeds liefde wil gee, sonder om te let op eie voordeel, sal sulke dade van liefde ook die loon oplewer wat daarin opgesluit lê, dit sal aanleiding gee tot `n innige verbinding met die goddelike Verlosser. Amen.

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205