BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 88

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Wederkoms van Jesus

963 By die wederkoms van Jesus op aarde word die voorspellings van alle profete vervul, want daar staan geskrywe dat die mensdom dan nie meer Sy wil sal eer nie. Maar daar staan ook geskrywe dat sommige Hom tog nog sal dien, dat Jesus na hulle toe sal kom en hulle sal versterk in die tyd van groot nood. Dat Hy vir hulle, wat Syne is, die brood van die Hemele sal gee, dat Hy met hulle die Nagmaal sal wil hou as hulle Hom maar net sal liefhê en Sy gebooie onderhou, dat hulle Sy stem sal hoor, dat Hy nog by hulle in hulle aardse lewe sal wees en dat Hy op aarde te midde van hulle sal wandel.

Maar die mensdom wil hierdie voorspellings nie woordeliks opneem nie en poog om die woorde van Jesus te verswak. Hulle het aan die woorde `n ander vorm, asook `n ander betekenis gegee en wil nou nie hierdie omvormde woorde glo nie. Daarom dink julle dat Hy, wat tog die naaste aan julle is, ver verwyderd is. Julle hoor Sy stem nie meer nie, want julle hele denke en gevoel is afgewend van die goddelike en daarom heg julle ook geen waarde aan hierdie voorspellings nie.

Wanneer julle nie meer weet dat Jesus julle met Sy aanwesigheid wil verbly nie, wanneer julle nie wil glo dat Hy julle liefhet nie en hierdie liefde verlaat het, dan sal julle ook nie die eindelose geluk van Sy wederkoms kan ervaar nie. Julle sal slegs die aardse lewe sien en glad nie ag slaan op die geestelike strominge wat aan julle verduidelik sal word wanneer Jesus onder diegene wat Syne is, sal vertoef nie.

Gedurende die eindtyd neem Jesus as te ware deel aan alle gebeure en dan is dit maklik vir die aardse kinders, wat Hom reeds deur hulle liefdadigheid in hulle harte dra, om Sy nabyheid te bespeur, want vir hulle word die betekenis van die voorspellings duidelik en hulle sal dan kan insien hoe woord vir woord van die SKRIF vervul word. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205