BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 92

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe Mat.5:5

1003 Leer om julle te beheers en sagmoedig, geduldig en vredeliewend te word, want die tyd op aarde is as proeftyd vir julle gegee, sodat julle gedurende hierdie tyd volmaak kan word en julle ontwikkel en vorm tot nut van julle siele. Julle sal nouliks julle doel op aarde kan vervul as julle dit nie eerste nastrewe nie, want alle nadeel vir julle siele vloei voort uit die onbeheerstheid van julleself. En verneem nou wat die Heer Self aan julle te kenne wil gee.

Julle, My kinders op aarde, sal julle bes moet doen om mekaar in liefde te bejeën. Julle het vir julleself hierdie verblyfplek op aarde gekies met die besef van dit wat julle kortkom, julle het baie geleenthede om julle swakhede en foute te bestry, maar julle sal ook van goeie wil moet wees om van die moontlikhede gebruik te maak wat julle gebied word, om in voortdurende selfoorwinning sterker te word en julle foute te oorwin.

Julle moet daaraan dink My kinders, met welke geduld Ek julle swakhede steeds en steeds weer moet oorsien en hoe My Liefde vir julle desondanks nie ophou nie. Dink net hoeveel meer rede Ek sou hê om ongeduldig te word en hoe Ek tog in uiterste lankmoedigheid en barmhartigheid My kinders in My Hart insluit en hulle liefdevol vergeef as hulle gefaal het, bedink dat My lewe op aarde buitensporig baie geduld geverg het teenoor hierdie sondige mensdom wat My oorgrote Liefde nie besef het nie en al die goeie wat Ek vir hulle gedoen het, met ondankbaarheid beloon het en wie My ten slotte so onuitspreeklik laat ly het. Hoe baie het die mense My nie verneder nie en alle kwellinge bedink en My, Wie sonder enige skuld was, aan die kruisdood oorgelewer.

En Ek het Self die bitterste onreg geduldig op My skouers geneem en nie My erbarming aan hulle onttrek wat My laat ly het nie. Ek het die Vader in die hemel gebid om vergewing van hul sonde en het My nie van die mensdom afgewend nie, veeleer het Ek getrag om hulle deur geduld en liefde te wen en hul daardeur verlossing te bring.

En daarom sal julle ook julleself op aarde in die deug van selfoorwinning moet oefen, julle moet lewe vir mekaar en slegs julle bes doen, om wederkerig vir mekaar die leed te versag, sodat julle volmaak kan word en die tyd op aarde nie vergeefs geleef het nie. En offer al julle sorge en verdriet aan My op en julle sal sagsinnig word soos duiwe en in alle geduld en liefde met mekaar eens word en `n innerlike vrede sal in julle harte neerdaal en Ek sal julle bystaan as julle in gevaar verkeer om julle selfbeheersing te verloor. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205