BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 98

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Foutiewe denke – die afwysing van iets sonder om daarmee bekend te wees

1026 Die mensdom wys dit af wat hulle tot die grootste seën moet wees en die gewigtigheid van hulle handelinge kan glad nie aan hulle duidelik gemaak word nie, omdat hulle hulself bewustelik afwysend ingestel het teenoor alles wat geestelik is. Sodoende is dit onmoontlik om dit vir die mense duidelik te maak waarin die eintlike rede van hulle foutiewe denke te soek is nie.

Wie homself afwysend teenoor `n saak instel, sonder om in werklikheid iets daarvan te weet, is dit moeilik om die redelikheid daarvan vir hom voor te hou, want hy wil nie. `n Diepe ondersoek na die omstrede tema sou hom egter anders laat oordeel het.

Wie dus opheldering begeer, kan daaraan beantwoordend onderrig word. En daarom is dit onverantwoordelik om steeds in dieselfde vaarwater te bly, d.w.s., nie sy opvatting te wil opgee nie, eenvoudig uit onbekendheid met `n saak; en tot hulle roep die Heer: Open julle ore en julle harte en verneem die Stem wat die waarheid aan julle wil verkondig - en ondersoek dan - en as julle dit dan nog wil afwys, dan is dit julle vrye wil, want nou is julle op hoogte daarvan en kan dan bewustelik julle standpunt daarteenoor bepaal, waartoe julle egter nie die reg gehad het solank as wat julle totaal blind in die gees voortgegaan het nie.

In aardse opsig word al die suiwer objektiewe oplossings gevra van iets wat onverklaarbaar is, hoeveel te meer sou julle dit ook nie geestelik so in ag moet neem en alles wat julle sou wil afwys, vooraf ondersoek nie. Hoe meer julle sinvol begin oordeel, hoe helderder sal julle gees word, die gees sal julle lei, allereers om in te sien dat daar een ewige Godheid bestaan en julle dan ingee om hierdie ewige Godheid vir opheldering te vra en dan sal julle denke en oordele korrek wees.

Probeer net om hierdie goddelike gawe te begryp. Dink in geestelike sin aan die nood van hierdie tyd en die liefdevolle sorg van die ewige Godheid, wat nou eenmaal, as Skepper van alle dinge, nie te ontken is nie. Dink aan die liefde waarmee `n vader op aarde aan sy kind geheg is en pas dieselfde liefdevolle verhouding ook toe op die Skepper van ewigheid en Sy totale skepping en julle sal moet insien dat so `n Liefde wat van Hom uitgegaan het, julle nie in geestelike nood kan en wil laat bly nie. En alles in die heelal is die produk van die goddelike Liefde, daar bestaan niks wat die goddelike Liefde nie verwek en in die lewe geroep het nie. En as julle dit goed voor oë hou, sal julle dit begrypliker vind, naamlik dat die Vader in die hemel nie Sy kinders verlore kan laat gaan nie. Amen.

 

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205