BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 10

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gebed in deemoed 3682 Ware gebed benodig ware nederigheid, dan eers is dit vir My welgevallig, want nederigheid teenoor My is ook ‘n bewys van liefde vir My, omdat die liefde nooit wil oorheers nie, maar altyd net wil dien. Wie My dus met ‘n gevoel van liefde in die hart iets vra, sal ook in staat wees om My nederig te nader, en Ek sal op sy liefde reageer deur My genade aan hom te skenk. Elkeen wat egter nie ware nederigheid het nie, roep My, Wie se bestaan hy sekerlik erken, in angs aan, maar het My nie lief nie, want hy het nog nie liefde geword nie, en omdat hy geen naasteliefde het nie, kan hy dus geen liefde of genade van My ontvang nie. Dit is dan ook dikwels die rede dat gebede onbeantwoord bly, want Ek verlang nederigheid van hart, omdat dit die bewys is van liefde vir My. Nederigheid van hart sluit elke aanmatigende gedagte en liefdelose handelswyse uit, want liefde en nederigheid gaan saam en staan nie teenoor mekaar nie. Daarom is ‘n nederige hart vir My welgevallig en Ek oorlaai haar met genade en liefde. Diepe nederigheid wys egter nie in ‘n person se uiterlike houding nie, want Ek het ewiglik ‘n hekel daaraan. Nederigheid teenoor My is slegs sigbaar in gebed en nederigheid teenoor ander in hulpvaardige naasteliefde. Uiterlike gebare daarteenoor laat dit dikwels na nederigheid lyk, terwyl dit nie ‘n gevoel van die hart is nie. Ek kyk na wat die siel motiveer, Ek word nie deur voorkoms mislei nie en daarom sal enige teken van My genade maar selde gevind word waar daar slegs ‘n uiterlike voorkoms van nederigheid is, waar bedoel word dat die medemens dit in gebare, in houdings en nederig klinkende woorde moet herken. Ek let slegs op die nederigheid van hart en aan sulke mense skenk Ek oorweging, ofskoon hulle hulself uiterlik laat geld en geen onderdanigheid vertoon nie. Enigiemand wat egter homself besighou met hulpvaardige naasteliefde, sal nie hoogmoedig raak nie, hy sal altyd n dienskneg van die Heer bly want hy voldoen aan My gebod, hy hou by wat die Heer van hom gevra het, hy onderwerp homself aan My Wil, sonder om daartoe gedwing te wees. As hy dan tot My bid, sal sy versoek gelykstaande wees aan die van ‘n dienskneg aan sy Heer, of die van ‘n kind aan sy Vader, aan Wie hy hom in liefde onderwerp, en in diepe nederigheid sy bekommernisse aan Hom toevertrou, nie eise sal stel nie, maar versoek, wat ‘n teken van nederigheid is, die erkenning van die Een Wie sy gebed moet verhoor, en sy versoek sal nie onverhoord bly nie. Bid op die regte manier en julle versoeke sal altyd toegestaan word, vra, maar moenie eis nie, bly diep nederig in julle hart sodat My genade in julle kan invloei en weet dat Ek nooit ‘n uiterlike gebaar sal verwag nie, dat uiterlike gebare nooit vir My welgevallig is nie, omdat dit maklik ‘n dekmantel kan word vir hulle wat nie uiters eerlik is nie, wie wil mislei en wie anders voel in die hart as wat hulle wil laat blyk. Steur jou dus nie aan hulle nie, en volg hulle nie na nie, maar dien julle naaste met liefde en julle sal geseën word met ware nederigheid van hart wat My behaag, en wat Ek met groot genade sal beloon. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205