BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 107

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Wees nie bevrees nie, maar glo 3929 Wees nie bevrees nie, maar glo. Waar alle menslike krag faal, waar geen aardse hulp meer moontlik lyk nie, is My Mag nie gedaan nie, en steeds vind Ek weë wat uit die donkerte uitlei, uit alle nood en benoudheid, aards en geestelik. Hoop op My en My hulp en Ek sal julle waarlik nie teleurstel nie. Julle sal in die laaste tyd baie dikwels gekonfronteer word met probleme, maar nooit hoef julle moed te verloor nie. Nooit hoef julle te vrees dat Ek vêr weg is nie, want wanneer julle in nood verkeer, is Ek nader as ooit aan julle. Julle sal slegs moet glo in My Liefde, Wie julle nooit meer alleen sal laat nie, Wie julle nooit meer aan nood en ellende sal oorlaat nie. Julle sal moet glo in My Almag, wat alles kan oorwin en waarvoor die skepping geen grense ken nie. Julle sal moet glo in My Wysheid, Wie julle nie willekeurig in nood en benoudheid laat kom nie, maar sedert ewigheid bewus is van wat goed is vir julle siele en hul voltooiing. As julle diep en vas glo, sal niks julle meer bevrees maak nie, want julle sal My steeds in julle nabyheid voel en al julle leed en sorge aan My oorgee. Julle sal julleself aan My en My genade toevertrou en sal nie tevergeefs wag op My hulp nie. Wees nie bevrees nie, maar glo net. Wat kan julle bangmaak? Wat kan julle skade berokken wanneer julle My het, wanneer julle My belofte het dat Ek julle altyd en in alle situasies van die lewe sal help? Wat kan julle swak en moedeloos laat word, as julle voortdurend van My Krag kan ontvang, wat julle sal toestroom as julle maar net daarvoor vra? Vervul My wil. Vervul steeds die gebod van die liefde, dan sal julle ook voortdurend in besit wees van krag en hoef julle niks meer te vrees nie, aards en geestelik, want dan sal julle met My verbonde wees en My teenwoordigheid sal alle nood en sorge uitskakel, ofskoon dit, aards gesien, op julle sal afkom. Ek sal dit van julle af wegneem en julle sal ook in volle geloof op hierdie belofte kan vertrou. Julle sal sonder vrees op die weg kan gaan, al sou dit ook doringrig en lastig lyk. Ek sal steeds langs julle gaan en julle beskerm en behoed. Ek sal julle krag gee en julle harte na My toe trek en hoe meer julle julself sal losmaak van die wêreld en julself met My verbind, des te minder sal julle die aardse nood voel. Die tyd van die einde het gekom, wat groot vereistes aan julle geloof sal stel. Probeer daarom 'n vaste, onwankelbare geloof te verkry. Bid onophoudelik daarvoor en let op elke hulpverlening, sodat julle sterk kan word in die geloof, en julle sal nie hoef te vrees vir wat daar ookal op julle sal afkom nie, want 'n vaste geloof verdryf alle onheil. 'n Vaste geloof verseker julle van My hulp, My Krag en genade, in alle nood en benoudheid van liggaam en siel. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205